Graad 2 Klankbou Taakkaarte Kwartaal 4

Rated 4.86 out of 5 based on 14 customer ratings
(14 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Klankbou Taakkaarte Kwartaal 4

Taak 1: Meervoude met kort klinker en lang klinkers

  • 2x Taakkaarte van elk.
  • Leerder skryf gegewe woorde in meervoudsvorm.
  • Leerder voltooi sinne deur woorde in hakies na meervoudsvorm te verander.

Taak 2:  Meervoude met woorde wat eindig op -d/t

  • 2x Taakkaarte
  • Verander die woord na sy meervoud.
  • Skryf jou eie sinne met die meervoudswoord.

Taak 3:  Werk met woorde: be-; ge-; ver-.

  • 3x Taakkaarte
  • Skryf woorde wat begin met be-; ge-; ver-.
  • Gebruik woorde in eie sinne.

Taak 4: Meervoude met lang klinkers

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
  • Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
  • bv.  Die kind se (traan) wil net begin loop.

Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-

  • 6x Taakkaarte
  • Transkripsie van ge-; ge- en ver- woorde.
  • Gebruik bogenoemde woorde om sinne te voltooi.
  • bv. Die luiperd …………………………. sy prooi. (bekruip)

Taak 6: Meervoude met woorde wat eindig met -f

  • 2x Taakkaarte
  • Verander die woord na sy meervoudsvorm.
  • Verander die woord in hakies na sy meervoudsvorm.
  • bv. Die (dief) steel die (skroef).

Taak 7:  Verkleining met -ie

  • 2x Taakkaarte
  • Verander gegewe woord na sy verkleiningsvorm toe.
  • Skryf eie sinne met verkleiningswoorde.

Taak 8:  Verkleining met -tjie

  • 2x Taakkaarte
  • Verander gegewe woord na sy verkleiningsvorm toe..
  • Skryf eie sinne met verkleiningswoorde.

Taak 9: Verkleining met -jie (Woorde wat eindig op -d/t)

  • 2x Taakkaarte
  • Skryf die woorde in hulle verkleinigsvorm deur -jie by te voeg.
  • Voltooi sinne deur die korrekte verkleiningswoord in te vul.

Taak 10: Werk met woorde wat eindig op -ig

  • 2x Taakkaarte
  • Transkripsie van woorde wat eindig op -ig.
  • Voltooi sinne deur korrekte woorde wat eindig op -ig in te vul.

Taak 10:  Kappie ê en Deelteken ë woorde

  • 2x Taakkaarte
  • Transkripsie van woorde.
  • Voltooi sinne deur die korrekte woorde in te vul.

14 reviews for Graad 2 Klankbou Taakkaarte Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Caro-Lee Wright

  2. Rated 5 out of 5

    Marietjie Mostert

  3. Rated 5 out of 5

    Lizelle Cooper

  4. Rated 4 out of 5

    Sonja de Klerk

  5. Rated 5 out of 5

    ELZILI Ross

  6. Rated 5 out of 5

    Mariaan Hugo

    Puik

  7. Rated 5 out of 5

    Lizelle Van der Merwe

  8. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  9. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  10. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze

  11. Rated 5 out of 5

    Doris

  12. Rated 5 out of 5

    Berenice Wildebees

  13. Rated 5 out of 5

    Jolin Wanie

  14. Rated 5 out of 5

    Roeleen F.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top