Sale!

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 3

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Original price was: R40,00.Current price is: R25,00. incl. VAT (15%)

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories – Boek 3

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 3 fokus op grond, plante, groente kweek, vervoer, padveiligheid, gemeenskapshelpers en hoe om hulp te vra. Die stories is prakties en sluit aan by leerders se alledaagse leefwêreld.

Leerders kry geleentheid om oor veiligheid, verantwoordelikheid, samewerking, hulp vra en respek vir die omgewing te praat. Die vrae is geskik vir klaswerk, onafhanklike lees, luisterbegrip en informele assessering.

Ingesluit:
Leesstukke, begripsvrae, memo/antwoordblad, Barrett-vlakke en ’n Barrett-taksonomie-opsomming.

1 review for Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 3

  1. Rated 5 out of 5

    Cornelia (verified owner) –

    Dankie vir puik produk!!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top