Sale!

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 4

Original price was: R40,00.Current price is: R25,00. incl. VAT (15%)

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories – Boek 4

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 4 behandel temas soos Suid-Afrika se provinsies, die vlag, die volkslied, nasionale simbole, Erfenisdag, kommunikasie, gebaretaal, dag en nag, slaaproetines, nagwerkers, nagdiere en godsdienstige feesdae.

Die boekie help leerders om meer oor hul land, gemeenskap, kultuur, respek en verskillende maniere van leef en kommunikeer te leer. Die stories is geskik vir betekenisvolle klasgesprekke, leesbegrip, luisterbegrip en tema-hersiening.

Ingesluit:
Stories, begripsvrae, memo/antwoordblad, Barrett-taksonomie-aanduidings en ’n Barrett-opsomming.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top