Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 3

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 3

16x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.

  • Onderwerpe:Grond, Vervoer, Padveiligheid & Mense wat ons help.
  • ANTWOORDE INGESLUIT

Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.

Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top