Graad 2 Lewensvaardigheid Stories – Boek 2
Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 2 neem leerders deur temas soos seisoene, plaasdiere, wilde diere, seelewe, miere, voëls en diere se huise. Die stories help leerders om die natuur, diere en omgewingsorg beter te verstaan.
Die leesstukke is geskryf in eenvoudige Afrikaans en sluit vrae in wat leerders aanmoedig om feite te herroep, afleidings te maak en persoonlike antwoorde te gee. Dit maak die boekie geskik vir Lewensvaardigheid, leesbegrip, luisterbegrip en klasbesprekings.
Ingesluit:
Stories, begripsvrae, standaard antwoordblad, memo/antwoordstelle en Barrett-taksonomie-oorsig.







Anonymous –
Annelie Botha –
Elize Viljoen –
Lekker leesbegrip stories wat die tema woorde mooi inbring.
Cornelia (verified owner) –
Dankie vir puik produk!!