Graad 2 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 2

Rated 4.89 out of 5 based on 19 customer ratings
(19 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 2 [PDF & MS WORD]

10x Weke (52X Bladsye)

Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
  • Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
  • Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
  • Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
  • Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
  • Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAKVOLTOOIïNG (30 min)

Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

19 reviews for Graad 2 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 2

  1. Rated 5 out of 5

    Handri Van Biljon –

    Puik dankie

  2. Rated 5 out of 5

    Elizabeth van Zyl –

    Baie oulik!

  3. Rated 3 out of 5

    Louna Van Dalen –

    Te veel afdelings waaraan n mens moet raak in een dag se werk vir kinders wat stadig van begrip is. Meer herhaling van dieselfde in een week. Is ook nie aangepas by 2019/2020

  4. Rated 5 out of 5

    Kleesia van Staden –

  5. Rated 5 out of 5

    Juanita van den Heever –

    Excellent

  6. Rated 5 out of 5

    Anja de Bod –

  7. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon –

  8. Rated 5 out of 5

    ANTHEA HAARHOFF –

  9. Rated 5 out of 5

    Cherise Senekal –

  10. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  11. Rated 5 out of 5

    Shamiela leo –

    Ek dink is puik. En die feit dat jy dit kan aanpas want ons leerders se getalgebied is kleiner

  12. Rated 5 out of 5

    Corlia Lubbe –

  13. Rated 5 out of 5

    Nerina van Eeden –

  14. Rated 5 out of 5

    Joeline Botha –

    Baie goeie kwaliteit. So spyt ek het nie al eerder by julle gekoop nie. Watch the space, gaan binnekort van jul Ander hulpmiddels ook aanskaf.

  15. Rated 5 out of 5

    René O. –

    Leerdervriendelik! Baie dankie!

  16. Rated 5 out of 5

    El-freda Ungerer –

  17. Rated 5 out of 5

    BERENICE WILDEBEES –

    Very helpful

  18. Rated 5 out of 5

    Annelie Botha –

  19. Rated 5 out of 5

    Alexa White (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top