Graad 2 Woordsom Taakkaarte

Rated 4.92 out of 5 based on 50 customer ratings
(50 customer reviews)

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Woordsom Taakkaarte

Hierdie stel bevat Taakkaarte vir elke kwartaal:

  • Lees die woordsom.
  • Teken ‘n prent/Wys jou bewerking.
  • Skryf ‘n getalsin.
  • Skryf jou antwoord.

Woordsomkaarte is herbruikbaar deur bloot die getalle te verander, wat kinders help om die konsepte te verstaan. Dit sluit verskeie berekeninge in soos optelling, aftrekking, groepering (wat lei tot vermenigvuldiging), en deling (met of sonder reste), asook deling wat lei tot breuke. Onthou, woordsomme moet altyd konkreet aangebied word voordat dit abstrak hanteer word.

50 reviews for Graad 2 Woordsom Taakkaarte

  1. Rated 5 out of 5

    Michelle Schutte –

  2. Rated 5 out of 5

    Bonita Pieters –

    Dankie vir goeie diens.

  3. Rated 5 out of 5

    Cornel Steenkamp –

  4. Rated 5 out of 5

    Jo-Anne –

  5. Rated 5 out of 5

    Handri Van Biljon –

  6. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk –

  7. Rated 5 out of 5

    Marietjie Mostert –

  8. Rated 5 out of 5

    Nicolien M. –

  9. Rated 5 out of 5

    Lizelle Cooper –

  10. Rated 5 out of 5

    Heitle Booysen –

  11. Rated 5 out of 5

    Sanette Smit –

  12. Rated 5 out of 5

    Marlene Jones –

  13. Rated 5 out of 5

    Judy Schraader –

  14. Rated 5 out of 5

    Jeanine Du Preez –

    Wow

  15. Rated 5 out of 5

    Berthemarie –

  16. Rated 5 out of 5

    Marianne Delcarme –

  17. Rated 5 out of 5

    Amanda Potgieter –

    Baie dankie vir al die harde werk.

  18. Rated 4 out of 5

    Leonor Boshoff –

  19. Rated 5 out of 5

    Yolande Engelbrecht –

  20. Rated 5 out of 5

    Carina Myburgh –

  21. Rated 5 out of 5

    Alinda Fourie –

  22. Rated 5 out of 5

    Emmarentia van der Mescht –

    Fantastiese diens. Baie tevrede met die produkte wat ek ontvang het.

  23. Rated 5 out of 5

    Ina LESSING –

  24. Rated 5 out of 5

    Charmaine –

    Thank you for the fast and efficient service

  25. Rated 5 out of 5

    Jerine Du Plessis –

  26. Rated 4 out of 5

    Magda Van der ryst –

  27. Rated 5 out of 5

    Adele –

  28. Rated 5 out of 5

    Odette Victor –

    Dankie ons geniet julle oulike werkvelle

  29. Rated 5 out of 5

    Nelia –

  30. Rated 5 out of 5

    Corrien –

  31. Rated 5 out of 5

    Bianca BOTHA –

  32. Rated 5 out of 5

    Cinde Van Dyk –

  33. Rated 5 out of 5

    Leandrie De Vries –

  34. Rated 5 out of 5

    Ramona Juries –

  35. Rated 5 out of 5

    Ansie van Niekerk –

  36. Rated 5 out of 5

    Kosie Nell –

  37. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  38. Rated 5 out of 5

    ROLANDA –

  39. Rated 4 out of 5

    Lolita Cairncross –

  40. Rated 5 out of 5

    Marzanne P. –

  41. Rated 5 out of 5

    Annemarie –

    Dit help my kind so baie en dis gerieflik dat sy op haar eie kan aangaan.

  42. Rated 5 out of 5

    Dinnie Breed –

  43. Rated 5 out of 5

    Odette Venter –

    Baie goed uiteengesit. My dogtertjie geniet dit en dit help haar!

  44. Rated 5 out of 5

    Yolande Price –

  45. Rated 5 out of 5

    Ermarie Minders –

    Ek skryf n algehele comment. EK LOVE jou goed. Dit help my dogtertjie verskriklik baie!! Ons sal aanhou koop

  46. Rated 5 out of 5

    MONIQUE –

  47. Rated 5 out of 5

    Antonette James –

    My kind geniet die woord somme. Baie mooi uitgelê en maklik om te verstaan.

  48. Rated 5 out of 5

    Heike Kriek –

  49. Rated 5 out of 5

    Elize Meyer (verified owner) –

    Excellent product! Very helpful!

  50. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top