Graad 3 Datahantering Boek 4

Rated 4.95 out of 5 based on 20 customer ratings
(20 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Datahantering Boek 4

Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.

Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en kolomgrafieke te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.

  • Lees telmerke om data op te teken in die afdelings wat voorsien word.
  • Versamel data oor die klas of skool om vrae te beantwoord.
  • Stel data voor in tabelle en staafgrafieke.
  • Praat oor en beantwoord vrae oor die data in die tabelle en staafgrafieke.
  • 10x Datahantering Aktiwiteite (15x bladsye)

20 reviews for Graad 3 Datahantering Boek 4

  1. Rated 5 out of 5

    Sinvia Redelinghuys

  2. Rated 5 out of 5

    Beryl Van Der Ross

  3. Rated 5 out of 5

    Dinnie Breed

  4. Rated 5 out of 5

    Maleen Van Deventer

    Dankie vir jou goeie werk!

  5. Rated 5 out of 5

    Teresa Moller

  6. Rated 5 out of 5

    Cecile Cronje

  7. Rated 5 out of 5

    Henriette Snyman

    Puik!!!

  8. Rated 5 out of 5

    Alice Swart

  9. Rated 5 out of 5

    kobus booyens

  10. Rated 5 out of 5

    Liezel Myburgh

  11. Rated 5 out of 5

    Georgette Jacquire

  12. Rated 5 out of 5

    Monique Podges

  13. Rated 5 out of 5

    Lauren Mottie

    Die hulpbronne was baie behulpsaam. My leerders het die aktiwiteite vreeslik geniet. Ek is baie gelukkig. Dankie.

  14. Rated 5 out of 5

    Sonika

  15. Rated 5 out of 5

    Isabel G.

  16. Rated 4 out of 5

    Tersia Gordon

  17. Rated 5 out of 5

    Dorette Groenewald

  18. Rated 5 out of 5

    Malie Combrinck

    Baie goeie hulp materiaal

  19. Rated 5 out of 5

    Elmarie Du Toit (verified owner)

  20. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top