Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 2

Rated 5.00 out of 5 based on 44 customer ratings
(44 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 2

  • Skryfkonvensies (Leestekens): Oorsig van leestekenreĆ«ls – hoofletters, punt, komma, vraagteken, dubbelpunt, aanhalingstekens (3x Taakkaarte)
  • Tydsvorme: Skryf sinne in verlede- en toekomende tyd met en sonder raamwerke. Onderstreep en benoem die tydsvorm (5x Taakkaarte)
  • Antonieme en Sinonieme: Voltooi sinne met die korrekte antoniem of sinoniem (4x Taakkaarte)
  • Woordsoorte: Voorsetsels, voegwoorde, selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, werkwoorde – voltooi en herken in sinne (8x Taakkaarte)
  • Afkortings: Aanspreekvorme en algemene afkortings in sinne (2x Taakkaarte)
  • Sinsoorte: Benoem en skryf jou eie stelsin, vraagsin, bevelsin (2x Taakkaarte)

44 reviews for Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 2

  1. Rated 5 out of 5

    Maroldia Seas

    ?

  2. Rated 5 out of 5

    Michelle Schutte

  3. Rated 5 out of 5

    Ronelle Muller

    Awesome!

  4. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  5. Rated 5 out of 5

    Milanie Keller

  6. Rated 5 out of 5

    Danel Venter

  7. Rated 5 out of 5

    Nicolien M.

  8. Rated 5 out of 5

    Marlene Streicher

    Baie dankie vir hierdie handige hulpmiddels in die klas. Sien bo.

  9. Rated 5 out of 5

    Chantel

  10. Rated 5 out of 5

    Henda Visser

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  11. Rated 5 out of 5

    Zelda Peters

    Baie oulike werk

  12. Rated 5 out of 5

    Gerhard Van Heerden

  13. Rated 5 out of 5

    Marlene Jones

  14. Rated 5 out of 5

    Lee-Ann Crossman

  15. Rated 5 out of 5

    Nicolene

  16. Rated 5 out of 5

    Bianca Coetzee

  17. Rated 5 out of 5

    LIZELLE MAYERS

  18. Rated 5 out of 5

    Mandi Clark-Brown

  19. Rated 5 out of 5

    Anmari Janse van Rensburg

  20. Rated 5 out of 5

    Giorgette

  21. Rated 5 out of 5

    Greta Du Plessis

  22. Rated 5 out of 5

    Riette Taylor

    As ā€˜n mamma wat tuisskool, geniet ek hierdie produkte vreeslik baie. Dit gee my genoeg struktuur om te weet dat ek alles dek; ek kan net volg, maar dit druk my ook nie in ā€˜n boks soos sommige ander programme nie.

    Die feit dat die werk in kwartale verdeel is, is ook puik. (Dis dalk iets wat by die Engels ook gedoen kan word?)

    Dit maak my lewe baie makliker. Ek wens dat ek dit met my 2 oudstes al gehad het, maar Boetie#3 trek nou al daai voordeel ????

  23. Rated 5 out of 5

    Anel De Bruyn

  24. Rated 5 out of 5

    Imke Jansen van Rensburg

  25. Rated 5 out of 5

    Danika Du Plessis

  26. Rated 5 out of 5

    Ina LESSING

  27. Rated 5 out of 5

    Christelle Taljaard

  28. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon

  29. Rated 5 out of 5

    Lerine Joubert

  30. Rated 5 out of 5

    Nelia

  31. Rated 5 out of 5

    Leigh Pick

  32. Rated 5 out of 5

    Renate Botha

  33. Rated 5 out of 5

    Mariska Louw

  34. Rated 5 out of 5

    Michelle

  35. Rated 5 out of 5

    Amariska Smith

  36. Rated 5 out of 5

    AnƩ Keyser

  37. Rated 5 out of 5

    Adri Theron

  38. Rated 5 out of 5

    Eveleen Matlala

  39. Rated 5 out of 5

    Carmen Van Schalkwyk

    Uitstekende produk

  40. Rated 5 out of 5

    BERENICE WILDEBEES

    Baie leersaam

  41. Rated 5 out of 5

    Doris Lourens

  42. Rated 5 out of 5

    Jolin Wanie

  43. Rated 5 out of 5

    Doris Lourens

    Bevat alles wat jy nodig het vir voorbereiding

  44. Rated 5 out of 5

    Isabel Geldenhuys

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top