Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 3

Rated 5.00 out of 5 based on 14 customer ratings
(14 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 3

Leestekens

  • Oorsig van leestekenreëls en gebruik: Hoofletters, punt, komma, vraagteken, dubbelpunt, aanhalingstekens.
  • Skryf sinne met korrekte leestekens.
  • Redigeer ‘n leesstuk met leestekens.
  • Leestekens in paragrawe.

Woordsoorte

  • Voorsetsels: Voltooi sinne deur die korrekte voorsetsels te gebruik.
  • Voegwoorde: Verbind twee sinne met voegwoorde (bv. maar, want).
  • Selfstandige naamwoorde: Herken en onderstreep die selfstandige naamwoorde.
  • Byvoeglike naamwoorde: Voltooi sinne deur toepaslike byvoeglike naamwoorde te gebruik.
  • Persoonlike voornaamwoorde: Gebruik van voornaamwoorde in sinne.

Sinsoorte

  • Stelsinne, vraagsinne, bevelsinne en uitroepsinne: Benoem en skryf sinne in elke vorm.

Ontkennende Sinne

  • Skryf sinne in die ontkennende vorm.

Klassifiseer en Organiseer

  • Rangskik woorde in alfabetiese volgorde.
  • Klassifiseer en organiseer lyste volgens spesifieke kriteria.

Tydsvorme

  • Skryf sinne in verlede, teenwoordige, en toekomende tyd.
  • Gebruik van raamwerke soos “Gister het…” en “Môre sal…”.
  • Onderskei en benoem die tydsvorm van sinne.

Afkortings

    • Aanspreekvorme en algemene afkortings: bv. mnr., asb., ens.

14 reviews for Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 3

  1. Rated 5 out of 5

    Maroldia Seas

    ?

  2. Rated 5 out of 5

    LIZELLE MAYERS

  3. Rated 5 out of 5

    Nolene

  4. Rated 5 out of 5

    Giorgette

  5. Rated 5 out of 5

    Charmaine Wannie

  6. Rated 5 out of 5

    Mariska Louw

  7. Rated 5 out of 5

    Michelle

  8. Rated 5 out of 5

    Leonie W.

    Great and very useful.

  9. Rated 5 out of 5

    Angelique Van Vreden

  10. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Mal oor jou vraestelle, dit help ons baie!

  11. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Goeie oefeininge wat hersieing ook help.

  12. Rated 5 out of 5

    Jolene Vorster (verified owner)

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  14. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top