Graad 3 Klankbou TAAKKAARTE 2

Rated 4.94 out of 5 based on 33 customer ratings
(33 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Klankbou TAAKKAARTE 2

Taakkaarte sluit die volgende in:

  • Meervoude met kort/lang vokale klanke
  • Meervoude met -e of -s
  • Meervoude met woorde wat eindig op -f
  • Meervoude met woorde wat ‘n -te bykry.
  • Verkleining met -ie
  • Verkleining met woorde wat eindig op ‘n -t of -d
  • Verkleining met -tjie
  • Verkleining met -etjie
  • Verkleining met -kie
  • Verkleining met -pie
  • Agtervoegsels -ig /-ik
  • Kappie ê woorde
  • Deelteken ë woorde
  • Woorde met -ng/-nk in die middel
  • Woorde wat eindig op –er; –el.

(22 Taakkaarte – Lamineer vir hergebruik)

33 reviews for Graad 3 Klankbou TAAKKAARTE 2

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  2. Rated 5 out of 5

    Liana –

  3. Rated 5 out of 5

    Ronelle Muller –

    Kobie se produkte is awesome….

  4. Rated 5 out of 5

    Tracey –

    Awesome

  5. Rated 5 out of 5

    Chantell Henrico –

  6. Rated 5 out of 5

    Danel Venter –

  7. Rated 5 out of 5

    Marlene Streicher –

    Baie goed en doeltreffend. Gr. 3 se werktempo is vinniger en hulle moet gewoond gemaak word aan groter hoeveelheid werk. Stel voor dalk 8-10 sinne per aktiwiteit.

  8. Rated 5 out of 5

    Gertruida Strydom –

  9. Rated 5 out of 5

    Henda Visser –

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  10. Rated 5 out of 5

    Jeanita Le Roux –

  11. Rated 5 out of 5

    Renay Fayed –

  12. Rated 5 out of 5

    Julene Farmer –

    Thanks very much helpful useful resources.

  13. Rated 5 out of 5

    Riette Taylor –

    As ‘n mamma wat tuisskool, geniet ek hierdie produkte vreeslik baie. Dit gee my genoeg struktuur om te weet dat ek alles dek; ek kan net volg, maar dit druk my ook nie in ‘n boks soos sommige ander programme nie.
    Die feit dat die werk in kwartale verdeel is, is ook puik. (Dis dalk iets wat by die Engels ook gedoen kan word?)
    Dit maak my lewe baie makliker. Ek wens dat ek dit met my 2 oudstes al gehad het, maar Boetie#3 trek nou al daai voordeel ????

  14. Rated 5 out of 5

    Anel De Bruyn –

    Ongelooflike produk

  15. Rated 5 out of 5

    Elize Labuschagne –

  16. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon –

  17. Rated 5 out of 5

    Angelique Van der Walt –

    Ek gaan absoluut mal oor al die produkte.

  18. Rated 5 out of 5

    Evette Harrison –

  19. Rated 5 out of 5

    Christel Nothnagel –

  20. Rated 5 out of 5

    Janine Maart –

  21. Rated 5 out of 5

    Michelle –

  22. Rated 5 out of 5

    Amariska Smith –

  23. Rated 5 out of 5

    Cecile Buitendag –

  24. Rated 5 out of 5

    Ané Keyser –

  25. Rated 5 out of 5

    Jani Theron –

  26. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  27. Rated 4 out of 5

    Ami Brooks –

  28. Rated 5 out of 5

    Erica Cloete –

  29. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze –

  30. Rated 5 out of 5

    Doris –

    Uitstekende ondersteuning boekie

  31. Rated 5 out of 5

    Jolin Wanie –

  32. Rated 5 out of 5

    Roeleen F. –

  33. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top