Opgestel deur Kobie Kleynhans
Boek 2: Klinkers (Vokale) [PDF]
- Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes.
Sluit kort vokale klanke in: a, e, i, o, u
Hierdie boekie sluit die aanleer van kort vokale klanke in: a, e, i, o, u. Leerders oefen lettervorming deur die letters self te skryf en lees eenvoudige woorde met klankpatrone soos k-k-v-k en k-v-k-k. Hulle skryf woorde wat by prente pas, lees en skryf sinne, en segmenteer sinne om die struktuur daarvan beter te verstaan. Aktiwiteite sluit ook die lees van klanke en die bou van nuwe woorde in, asook die skryf van individuele woorde. Verder lees leerders rymwoorde en kry die geleentheid om hul eie sinne te skryf – alles met die doel om fonemiese bewustheid, klankkennis en skryfvaardighede te versterk.







Christelle Weyers –
Magtel van Brakel –
Suegnet Ellis –
Jorina –
Lizette Marais –
Liana –
Tinkie Rodrigues –
Excellent!
Natasha Van der merwe –
Anna-Liza Rademeyer –
Nadia Britz –
Anonymous –
Laetitia Golden –
Baie goed
Caro-Lee Wright –
Lucrecia Stampers –
Shelaine Struwig –
Hester Mouton –
Tania Britz –
Eldore Grobler –
Lizelle Cooper –
Annelien Burger –
Anonymous –
Gerhard Van Heerden –
Juanita Van Niekerk –
LIZELLE MAYERS –
Madelise Hitge –
Cathy Kotze –
Cilla Schutte –
Mia J. –
Fantasies, baie goeie hulpbron om by die huis te gebruik
Lizette Edwards –
Minicke Burger –
Anonymous –
Tacha Olivier –
Marianne Delcarme –
Roelien van Wyk –
matshepo motswenyane –
love it
Nashreen Davis –
Marieta Heunis –
Helen Gericke –
Anonymous –
Rika –
Klankbou is nou sommer vet pret!!
Danika Du Plessis –
Paula Mc Crate –
Anel –
Liezille Schmidt –
Erica Cloete –
Courtney Cloete –
Roxanne Van Rooyen –
Sanmari Venter –
Roeleen F. –
Charlotte Kruger –
Salome Liebenberg –
Maggie J. –
Ingrid Moolman –
Gertruida Strydom –
Leandra Ellis –
Liandri Louw –
Elri Bradford –
heather barnard –
Cornel Deysel –
Anonymous –
Rinalda de Jager –
Fantasties
Fransonette Lubbe –
Marietjie Woller –
Jou werk is regtig van baie hoë gehalte! Baie dankie dat ek deel mag wees van jou harde werk.
Yvette Venter –
Minette Archer –
Erika Van Pletzen –
Puik!!!!!
Tebogo –
Vanessa Schoeman –
Anonymous –