My Klankboek

Rated 4.93 out of 5 based on 70 customer ratings
(70 customer reviews)

R120,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Die My Klankboek-pakket sluit die volgende hulpbronne in:

  • My Klankboek (139 bladsye)
  • Muurkaarte (Kleur)
  • Muurkaarte (Swart en Wit)
  • Leeskaarte
  • Lettervorming (Woorde)
  • Lettervorming (Alfabet)
  • Flitskaarte (Klein)

Vaardighede wat nodig is vir ‘n kind om te kan lees:

  • Visuele Persepsie (Sien die verskil tussen letters)
  • Ouditiewe Persepsie (Hoor die verskil tussen verskillende klanke.)
  • Visuele Geheue (Onthou wat jy gesien het.)
  • Ouditiewe Geheue (Onthou wat jy gehoor het.)
  • Visuele en Ouditiewe Integrasie (Sit wat jy hoor en wat jy sien saam.)

Met ‘n klankbenadering kan ons kinders op ‘n doeltreffende manier leer lees. Hierdie metode fokus op die onderrig van die verhoudings tussen klank en letters deur klankherkenning.

  1. Klanke en Letters: Begin met die fundamentele eenhede van klank, die foneme. Stel ‘n klank bekend d.m.v. assosiasies bv. “Bb is vir beer, bal, boom, bos.” Fokus baie op ouditiewe herkenning van klanke saam met visuele herkenning.
  2. Lettervorming: Onderrig korrekte lettervorming deur aktiwiteite soos skryf in sand, bou met klei, skryf reënboogletters, ens. Dit help om die motorvaardighede te ontwikkel terwyl hulle die vorme van die letters leer. Fokus baie op die korrekte lettervorming, nl. waar om te begin, ens.
  3. Klanksegmentering: Gebruik oefening wat fokus op die opbreek en samevoeging van 3-letter woorde, bv. k-a-t = kat. Fokus ook op klankfamilies, bv. k-at; m-at, v-at, ens.
  4. Woordherkenning: Leerder “klank” eenvoudige 3-letterwoorde hardop, bv. s-a-k = sak. Gebruik slegs foneme wat al bekend gestel is en moenie die leerder oorweldig nie. Die proses word stapsgewys opgebou om selfvertroue te kweek en leesvaardighede te versterk.
  5. Klankvolgorde vir die Klankboek: s i t e n o l k a r v d u w b m p f h g j y

Die sleutel is om ‘n omgewing van ontdekking en aktiewe deelname te skep. Deur herhaling en verskeie aktiwiteite te gebruik, kan kinders die verband tussen klank en letters verstaan en effektief begin leer lees.

 

70 reviews for My Klankboek

  1. Rated 5 out of 5

    Wilma –

    Kan nie wag om die boekie in die nuwe jaar te gebruik nie!

  2. Rated 5 out of 5

    myklaskamer@gmail.com –

    Baie, baie dankie vir die oulike Klankboek. Ek kan nie genoeg vir u dankie se nie. Waardeer dit baie en is opgewonde om met die boek te begin. Ons het alreeds vir “s; o; en n” gedoen het en as ons begin, begin ek te oulik Sarel slang se en die leerders onthou dit – tot my swakste leerders. Sal my Klankboek vir jare koester.

    Met baie dank en waardering

    Juffrou Kotze. ?

  3. Rated 5 out of 5

    Tersia Gouws –

    Baie oulike en behulpsame produkte vir onmiddelike aflaai!

  4. Rated 5 out of 5

    Eldore Grobler –

  5. Rated 5 out of 5

    Annalize van rooyen –

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  7. Rated 5 out of 5

    Renett Burger –

  8. Rated 4 out of 5

    Izaan Fourie –

  9. Rated 5 out of 5

    wilhelmina Van Vuuren –

  10. Rated 5 out of 5

    LIZELLE MAYERS –

    Uitstekend

  11. Rated 5 out of 5

    Leigh-Ann Fryer –

  12. Rated 5 out of 5

    Carina van der Walt –

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  14. Rated 5 out of 5

    LIZELLE MAYERS –

  15. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  16. Rated 5 out of 5

    Lizelle Basson –

  17. Rated 5 out of 5

    Elize Bester –

    Wonderlik !

  18. Rated 5 out of 5

    Jolandi Dassie –

  19. Rated 4 out of 5

    Elri Bradford –

  20. Rated 5 out of 5

    Christina Scanlen –

    Wonderlike werk. Hou so aan!

  21. Rated 5 out of 5

    Jorita –

  22. Rated 5 out of 5

    Daphne Basson –

  23. Rated 5 out of 5

    Chantel Kelly –

  24. Rated 5 out of 5

    Carla van Zyl –

  25. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Baie nuttig.

  26. Rated 5 out of 5

    Melanie Barry –

  27. Rated 5 out of 5

    Maritza Van Wyk –

    Goeie waarde vir geld! Baie dankie.

  28. Rated 5 out of 5

    Zelda Nel –

    Diens was uitstekend en vinnig. Baie dankie!!!

  29. Rated 5 out of 5

    Myrna Williams –

    Ek gaan dit eers vandag aflaai en print. Soos in die verlede was jou diens puik en baie vinnig. Jou werk is pragtig, doelgerig en kindervriendelik.
    Baie dankie vir die harde werk en opoffering.

  30. Rated 5 out of 5

    Gertruida Strydom –

  31. Rated 5 out of 5

    Annelie –

    Flinke, vinnige diens. Baie dankie

  32. Rated 5 out of 5

    Suzette –

  33. Rated 5 out of 5

    Jolandi Meintjes –

  34. Rated 5 out of 5

    Gail Witbooi –

  35. Rated 5 out of 5

    Angelique Marais –

  36. Rated 5 out of 5

    Elsa V Rensburg –

  37. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  38. Rated 5 out of 5

    Veronica –

  39. Rated 5 out of 5

    Rentia –

    Fantastiese pakket!

  40. Rated 5 out of 5

    Renee Van Rensburg –

    uitstaande diens en altyd onmiddelikke reaksie

  41. Rated 5 out of 5

    Hanlie Correia –

  42. Rated 5 out of 5

    Marike Geel –

    Baie goeie waarde vir geld. N Moet vir elke kind wat moet leer lees. Daar is alles in wat jy kan nodig kry.

  43. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  44. Rated 5 out of 5

    JUANITA SWART –

    Dankie baie

  45. Rated 5 out of 5

    Irma J. –

    Kids love it. You the best

  46. Rated 5 out of 5

    Mariana Baadjies –

  47. Rated 5 out of 5

    BERENICE WILDEBEES –

    Excellent work

  48. Rated 5 out of 5

    Elize Stephenson –

  49. Rated 5 out of 5

    Cecile Lambrechts –

  50. Rated 5 out of 5

    Yvette Venter –

    Beste een nog. Baie hulpvaardig vir vaslegging van klanke ????

  51. Rated 5 out of 5

    Christine Van der Linden –

  52. Rated 5 out of 5

    Kayla Spies –

  53. Rated 5 out of 5

    Heleen –

    Baie oulik en goed uiteengesit!

  54. Rated 4 out of 5

    Sunette Meyer –

  55. Rated 5 out of 5

    Aysha Julies –

    Baie dankie. Dis is beslis die moeite werd. En heel gepas met Funda Wande. Goeie werk.

  56. Rated 5 out of 5

    Kay Booysen –

  57. Rated 5 out of 5

    Marelize Matthyse –

    Die klankboek is baie goed uiteengesit. Baie dankie vir u wonderlike diens.

  58. Rated 5 out of 5

    Elmarié Du Toit –

    Skitterend

  59. Rated 5 out of 5

    Christelle –

    Baie dankie vir PUIK hulpbronne.

  60. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  61. Rated 4 out of 5

    Brigitte Paul –

  62. Rated 5 out of 5

    Crystal September –

  63. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  64. Rated 5 out of 5

    Edzell Jacobs (verified owner) –

  65. Rated 5 out of 5

    Charmaine (verified owner) –

    Baie tevrede met die Graad 1 klankboek. Kobie se produkte is perfek vir klaskamer gebruik.

  66. Rated 4 out of 5

    INA BOTMA (verified owner) –

    Baie oulik! Die boek is fantasties. dankie

  67. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  68. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    ‘n Baie goeie belegging! My dogtertjie baie gehelp met klanke en fantasties hoe sy begin woorde klank en lees. Dankie, My Klaskamer.

  69. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  70. Rated 5 out of 5

    Teslyne Martin (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top