Graad 3 Lesbeplanning Wiskunde Kwartaal 1

Rated 4.83 out of 5 based on 18 customer ratings
(18 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 3 – Kwartaal 1

10x Weke (52X Bladsye)

Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
  • Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
  • Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
  • Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
  • Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
  • Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAKVOLTOOIïNG (30 min)

Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

18 reviews for Graad 3 Lesbeplanning Wiskunde Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Adri Theron

  2. Rated 4 out of 5

    Wilma Venter

  3. Rated 5 out of 5

    Lizette De Jager

    Die beplanning is deeglik en volledig. Dit is ‘n lekker werkbare dokument. Dankie

  4. Rated 5 out of 5

    Abigail Jonker

  5. Rated 5 out of 5

    Hellen Mpe

  6. Rated 5 out of 5

    Annelie F.

  7. Rated 5 out of 5

    Julene Farmer

    Very goog. CAPS ALIGNED. BASED ON CURRENT ATP’S. THANK YOU FOR YOUR TIME AND EFFORT TO SUPPORT US.

  8. Rated 5 out of 5

    Marlene Nel

  9. Rated 5 out of 5

    Antoinette Engel

  10. Rated 4 out of 5

    Kaydene Cloete

  11. Rated 5 out of 5

    Suzelde Sauer

  12. Rated 4 out of 5

    Michalynn Douglas

  13. Rated 5 out of 5

    Davida Nel

  14. Rated 5 out of 5

    Ronelle Terblanche

  15. Rated 5 out of 5

    Ilze de Kock

    Baie volledig

  16. Rated 5 out of 5

    Pebbles Project

  17. Rated 5 out of 5

    Andrea Miggels (verified owner)

  18. Rated 5 out of 5

    Denise Beikom (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top