Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 1

Rated 5.00 out of 5 based on 10 customer ratings
(10 customer reviews)

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 1

10x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.

  • Onderwerpe: Alles Oor My; Gevoelens; Gesondheidsbeskerming; Hou my Liggaam Veilig; Regte & Verantwoordelikhede
  • Antwoorde ingesluit

Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.

Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.

10 reviews for Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 1

  1. Rated 5 out of 5

    Willeatha Mars –

  2. Rated 5 out of 5

    Marlene Nel –

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  4. Rated 5 out of 5

    charlene vorster –

    Baie oulik

  5. Rated 5 out of 5

    Elize Viljoen –

    Lekker begriplees stories wat die tema woorde mooi inbring.

  6. Rated 5 out of 5

    Nandi Roos –

  7. Rated 5 out of 5

    Pebbles Project –

  8. Rated 5 out of 5

    Elmarie V. –

  9. Rated 5 out of 5

    Chrisma B. (verified owner) –

  10. Rated 5 out of 5

    Anneli Vermeulen (verified owner) –

    Ek is baie tevrede met julle spoedige diens. Baie dankie.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top