Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 4

Rated 5.00 out of 5 based on 6 customer ratings
(6 customer reviews)

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 4

14x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.

  • Onderwerpe: Produkte en Prosesse; Rampe; Diere wat ons help; Godsdienstige en ander spesiale dae.
  • Antwoorde ingesluit

Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.

Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.

6 reviews for Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 4

  1. Rated 5 out of 5

    Sanet van Wyk

    Baie dankie, jy maak my werk soveel makliker!

  2. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  3. Rated 5 out of 5

    charlene vorster

  4. Rated 5 out of 5

    Annelie Botha

  5. Rated 5 out of 5

    Nandi Roos

  6. Rated 5 out of 5

    Chrisma B. (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top