Sale!

GRAAD R ASSESSERING KWARTAAL 3

Rated 4.75 out of 5 based on 4 customer ratings
(4 customer reviews)

Original price was: R240,00.Current price is: R220,00. incl. VAT (15%)

Die Graad R Kwartaal 3 Assesseringspakket bied ’n praktiese raamwerk om leerders se vordering in Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardigheid duidelik waar te neem en aan te teken. Die take fokus op mondelinge deelname, praktiese uitvoering, beweging, probleemoplossing, kreatiewe aktiwiteite en waarneming.

Die assesseringstake is 100% belyn met die My Klaskamer Graad R Kwartaal 3-lesplanne. Die take sluit direk aan by die kwartaal se temas en vaardighede, soos winter, vervoer, beroepe, die omgewing, getalbegrip, patrone, vorms, meting en datahantering.

Opvoeders gebruik die assesseringstake saam met die lesplanne: eers word die vaardigheid onderrig en geoefen, daarna word die bewys natuurlik tydens gewone klasaktiwiteite versamel. Die pakket sluit assesseringsplanne, 7-skaal rubrieke, kontrolelyste en ’n praktiese optekeningsblad in.

4 reviews for GRAAD R ASSESSERING KWARTAAL 3

  1. Rated 5 out of 5

    Annene Veldman (verified owner) –

  2. Rated 4 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  4. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top