Sale!

GRAAD R ASSESSERING KWARTAAL 4

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Original price was: R240,00.Current price is: R220,00. incl. VAT (15%)

Die Graad R Kwartaal 4 Assesseringspakket ondersteun opvoeders om die jaar se finale vordering op ’n praktiese en ontwikkelingsgepaste manier waar te neem. Die fokus val op konsolidasie, skoolgereedheid, selfstandigheid, taalontwikkeling, wiskundige begrip, kreatiewe deelname en liggaamsbeheer.

Die assesseringstake is 100% belyn met die My Klaskamer Graad R Kwartaal 4-lesplanne. Die take word nie as formele toetse gebruik nie, maar as geïntegreerde hoofbewyse binne gewone klasaktiwiteite. Opvoeders kan die lesplanne gebruik om te sien wanneer elke vaardigheid onderrig, geoefen en geassesseer word.

Week 1–4 fokus op onderrig en informele waarneming. Week 5–9 word gebruik vir hoofbewyse. Week 10 is vir konsolidasie, ondersteuning, afwesige leerders en voltooiing van uitstaande bewyse.

Die pakket dek Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardigheid en sluit rubrieke, kontrolelyste, assesseringsplanne en optekening in.

1 review for GRAAD R ASSESSERING KWARTAAL 4

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top