Graad R-assessering is deurlopend en hoofsaaklik informeel. Leerders toon hul vordering tydens gesprekke, spel, beweging en praktiese klaskameraktiwiteite – nie deur formele skriftelike toetse nie.
Hierdie Kwartaal 1-assesseringstake kan saam met die My Klaskamer-lesplanne gebruik word. Die opvoeder volg die gewone onderrig en gebruik die rubrieke en kontrolelyste om vaardighede waar te neem en ondersteuning te beplan.
Ingesluit:
- Huistaal-assesseringstake
- Wiskunde-assesseringstake
- Lewensvaardighede-assesseringstake
Elke vakdokument bevat praktiese of mondelinge aktiwiteite, opvoederinstruksies en toepaslike assesseringsinstrumente. Die lesplanne word afsonderlik verkoop.









Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –