GRAAD R KWARTAAL 4 LESPLANNE

Rated 4.93 out of 5 based on 28 customer ratings
(28 customer reviews)

R95,00 incl. VAT (15%)

Maak Graad R Kwartaal 4 se beplanning makliker met ‘n praktiese 10-weekprogram vir Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede en perseptuele ontwikkeling.

Die pakket sluit in:

  • Weeklikse oorsig met temas, leerfokus en hulpbronne.
  • Daaglikse lesplanne vir 50 skooldae.
  • Assesseringsprogram vir waarneming en opvolg.

Weeklikse temas:

  1. Week 1: Voëls met lente-waarneming
  2. Week 2: Lente en plante / Nuwe lewe
  3. Week 3: Reptiele
  4. Week 4: Dinosourusse
  5. Week 5: Wilde diere
  6. Week 6: Ons leer van een wilde dier
  7. Week 7: Sport
  8. Week 8: Feeste en spesiale dae
  9. Week 9: Skoolgereedheid en jaarhersiening
  10. Week 10: Konsolidasie, intervensie en oorgang

Leerders leer deur gesprekke, stories, beweging, spel en praktiese aktiwiteite. Informele assessering word natuurlik by die gewone klaskamerroetine ingeskakel.

Die kwartaal ondersteun die vaslegging van bestaande vaardighede, groter selfstandigheid en ‘n positiewe oorgang na Graad 1.

Let wel: Die Wiskunde-werkboeke en aanvullende alfabet- en klankhulpbronne waarna die lesplanne verwys, word afsonderlik verkoop. Die volledige Graad R-assesseringspakket word ook afsonderlik verkoop.

28 reviews for GRAAD R KWARTAAL 4 LESPLANNE

  1. Rated 5 out of 5

    Marleze Ferreira –

  2. Rated 5 out of 5

    Miemie M. –

  3. Rated 5 out of 5

    Hannelie Du Plessis –

  4. Rated 5 out of 5

    Ronel Du Plessis –

  5. Rated 5 out of 5

    Laudine Meiring –

    Dit is ‘n puik program. Sal dit defnitief aanbeveel. Bespaar my baie tyd. Diens is ook baie goed.

  6. Rated 5 out of 5

    Leande Venter –

  7. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  8. Rated 5 out of 5

    Natasja Van der Merwe –

    Alles is absoluut fantasties. Dis die mees volledigste van alles wat ek al by ander kon kry. 100% die moeite werd!

  9. Rated 5 out of 5

    susan voster –

  10. Rated 5 out of 5

    Karlien V. –

  11. Rated 5 out of 5

    Marina –

  12. Rated 5 out of 5

    Sunridge Primary Grade R –

  13. Rated 5 out of 5

    elri van heerden –

  14. Rated 5 out of 5

    AME BASSON –

  15. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Fantasties

  16. Rated 5 out of 5

    Christine Van der Linden –

    amazing baie dankie!

  17. Rated 5 out of 5

    Sindy –

  18. Rated 5 out of 5

    Edwina Soldaat –

  19. Rated 5 out of 5

    Leilanie Rossouw –

  20. Rated 4 out of 5

    Sorette De Witt –

  21. Rated 5 out of 5

    Joannie Oosthuizen –

  22. Rated 5 out of 5

    Aurial Paul –

  23. Rated 5 out of 5

    Monica Fourie –

  24. Rated 5 out of 5

    Philna Van Schalkwyk –

  25. Rated 5 out of 5

    Vanessa Gouws –

  26. Rated 5 out of 5

    Yolandé Enslin –

  27. Rated 5 out of 5

    GM VAN ROOYEN –

    Hulpbronne is baie goed, dankie.

  28. Rated 5 out of 5

    Monique Fouche –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top