GRAAD R KWARTAAL 4 LESPLANNE

Rated 4.93 out of 5 based on 28 customer ratings
(28 customer reviews)

R95,00 incl. VAT (15%)

Graad R 2027 Lesbeplanning – Kwartaal 4 | KABV

Sluit die Graad R-skooljaar doelgerig af met My Klaskamer se Graad R 2027 Kwartaal 4-lesbeplanning!

Hierdie praktiese, temagebaseerde beplanning bied 10 weke se weeklikse oorsigte en daaglikse lesaktiwiteite vir Afrikaans Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede volgens die KABV-kurrikulumraamwerk.

Kwartaal 4 fokus op die vaslegging van aangeleerde vaardighede, verdere ontwikkeling en voorbereiding vir die oorgang na Graad 1.

Temas sluit in: Voëls en lente, plante en nuwe lewe, reptiele, dinosourusse, wilde diere, sport, feeste en spesiale dae, skoolgereedheid en jaarhersiening.

Die geïntegreerde lesse ondersteun mondelinge taalontwikkeling, luisterbegrip, prentlees, ontluikende skryfvaardighede, getalbegrip, patrone, vorms, meting, datahantering en praktiese probleemoplossing.

Lewensvaardighede bevorder selfstandigheid, sosiale vaardighede, kreatiwiteit, koördinasie en liggaamsbewustheid. Perseptuele en fynmotoriese aktiwiteite help om belangrike grondslagvaardighede verder te versterk.

Die beplanning bevat:

  • Weeklikse temas, leerfokusse en hulpbronvoorbereiding.
  • Daaglikse aktiwiteite vir Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede.
  • Praktiese en spelgebaseerde leergeleenthede.
  • Werkboekverwysings en ondersteunende hulpbronne.
  • Beplande assesseringsgeleenthede, hersiening, konsolidasie en ondersteuning.
  • Doelgerigte skoolgereedheidsaktiwiteite en voorbereiding vir Graad 1.

‘n Waardevolle hulpmiddel om die laaste kwartaal georganiseerd aan te bied, vaardighede vas te lê en leerders se oorgang na Graad 1 te ondersteun.

BELANGRIK: Formele assesseringstake, rubrieke en kontrolelyste word afsonderlik verkoop en is nie by hierdie lesbeplanning ingesluit nie. Die beplanning dui wel die toepaslike assesseringsgeleenthede aan.

28 reviews for GRAAD R KWARTAAL 4 LESPLANNE

  1. Rated 5 out of 5

    Marleze Ferreira –

  2. Rated 5 out of 5

    Miemie M. –

  3. Rated 5 out of 5

    Hannelie Du Plessis –

  4. Rated 5 out of 5

    Ronel Du Plessis –

  5. Rated 5 out of 5

    Laudine Meiring –

    Dit is ‘n puik program. Sal dit defnitief aanbeveel. Bespaar my baie tyd. Diens is ook baie goed.

  6. Rated 5 out of 5

    Leande Venter –

  7. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  8. Rated 5 out of 5

    Natasja Van der Merwe –

    Alles is absoluut fantasties. Dis die mees volledigste van alles wat ek al by ander kon kry. 100% die moeite werd!

  9. Rated 5 out of 5

    susan voster –

  10. Rated 5 out of 5

    Karlien V. –

  11. Rated 5 out of 5

    Marina –

  12. Rated 5 out of 5

    Sunridge Primary Grade R –

  13. Rated 5 out of 5

    elri van heerden –

  14. Rated 5 out of 5

    AME BASSON –

  15. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Fantasties

  16. Rated 5 out of 5

    Christine Van der Linden –

    amazing baie dankie!

  17. Rated 5 out of 5

    Sindy –

  18. Rated 5 out of 5

    Edwina Soldaat –

  19. Rated 5 out of 5

    Leilanie Rossouw –

  20. Rated 4 out of 5

    Sorette De Witt –

  21. Rated 5 out of 5

    Joannie Oosthuizen –

  22. Rated 5 out of 5

    Aurial Paul –

  23. Rated 5 out of 5

    Monica Fourie –

  24. Rated 5 out of 5

    Philna Van Schalkwyk –

  25. Rated 5 out of 5

    Vanessa Gouws –

  26. Rated 5 out of 5

    Yolandé Enslin –

  27. Rated 5 out of 5

    GM VAN ROOYEN –

    Hulpbronne is baie goed, dankie.

  28. Rated 5 out of 5

    Monique Fouche –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top