9x Gratis Bybelstories met swart-en-wit inkleurprente
Kindervriendelike Bybelstories in Afrikaans en Engels, met eenvoudige taalgebruik – perfek vir grondslagfase-leerders. Elke storie sluit swart-en-wit illustrasies in om in te kleur, sowel as opvoedkundige en geloofsbouende inhoud. Ideaal vir tuisgebruik, Sondagskool of klasaktiwiteite.
Indeks van Bybelstories / Bible Stories Index
-
Abraham en Sara
Abraham & Sarah
(God se belofte aan Abraham en Sara en die geboorte van Isak) -
Daniël in die Leeukuil
Daniel & The Lions
(Daniël se geloof en beskerming in die leeukuil) -
Dawid en Goliat
David & Goliath
(Dawid se oorwinning oor die Filistynse reus) -
Ester
Esther
(Ester se moed red haar volk) -
Jakob en Esau
Jacob & Esau
(Die tweelingbroers en die seën van hulle pa, Isak) -
Josef en sy broers
Joseph and His Brothers
(Josef se drome, verraad en uiteindelike vergifnis) -
Die Tien Plae van Egipte
Ten Plagues
(God se straf op Egipte om die Israeliete te bevry) -
Die Geboorte van Moses
The Birth of Moses
(Moses se redding as baba en sy belangrike rol later) -
Die Tien Gebooie
The Ten Commandments
(God gee die Wet aan Moses op Sinai)







Reviews
There are no reviews yet