Intervensie Leeskaarte 1

Rated 4.89 out of 5 based on 94 customer ratings
(94 customer reviews)

R45,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Sluit 70 Leeskaarte in.

  • Die leeskaarte bied ‘n verskeidenheid van letterpatrone en woordstrukture wat leerders kan oefen en versterk.
  • Elke leeskaart fokus op ‘n spesifieke letterklanke of klankpatrone, wat leerders kan help om klankherkenning en woordherkenning vinniger te ontwikkel.
  • Die leeskaarte kan gebruik word vir individuele werk, groepaktiwiteite of selfs klasaktiwiteite om leerders se leesvaardighede te bevorder.
  • Die leeskaarte kan ook gebruik word as ‘n hulpmiddel vir leerders om selfstandig te oefen en te herhaal.
  • Die woordkaarte kan gebruik word om die geleerde klankpatrone toe te pas en sinne te bou.

Hierdie intervensie leeskaarte kan help om leerders se leesvaardighede te ontwikkel deur die fokus op klankherkenning, eenvoudige sinstrukture met herhaling van klanke en woorde. Dit bied ‘n gestruktureerde en georganiseerde benadering tot leesonderrig en kan leerders help om vinniger en effektiewer te lees.

94 reviews for Intervensie Leeskaarte 1

  1. Rated 5 out of 5

    Esmarie Rohr –

  2. Rated 5 out of 5

    Andri V. –

  3. Rated 5 out of 5

    Lynn Kayster –

    Net soos al die vorige leermateriaal wat ek by aangekoop by jou is die Intervensieleeskaarte tops. Dit help my geweldig baie. Baie dankir

  4. Rated 5 out of 5

    Ruth Cogill –

    Definitely help all my grade 3s

  5. Rated 5 out of 5

    Riana De Bruyn –

  6. Rated 5 out of 5

    Robin Walsh –

  7. Rated 5 out of 5

    Suzette Strydom –

  8. Rated 5 out of 5

    Marinel Meyer –

    Ek het my aankope gekry presies die tyd wat gesê is ek sou. Dit is so handig. Waardeer julle harde werk. Jul maak skoolhou lekker.

  9. Rated 5 out of 5

    Ilze Krapohl –

  10. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon –

  11. Rated 5 out of 5

    Leigh Pick –

  12. Rated 5 out of 5

    Minette Van der Merwe –

    Fantastiese hulpmiddel!

  13. Rated 5 out of 5

    Alta Schoeman –

    Soek al baie lank na so iets. Baie dankie

  14. Rated 5 out of 5

    Aletta Van dyk –

  15. Rated 5 out of 5

    Karen Muller –

  16. Rated 5 out of 5

    Eveleen Matlala –

  17. Rated 5 out of 5

    heather barnard –

    Altyd uitstekende diens, dankie

  18. Rated 5 out of 5

    Wasiela Abdurahman –

  19. Rated 5 out of 5

    Jo-Ann van der Lingen –

  20. Rated 5 out of 5

    Carlien Calitz –

  21. Rated 5 out of 5

    Lolita Cairncrosd –

  22. Rated 3 out of 5

    Anonymous –

  23. Rated 5 out of 5

    Naomi kriek –

  24. Rated 5 out of 5

    Estelle –

  25. Rated 5 out of 5

    Shamiela leo –

    Beslis aanraai om te koop. Dankie jy is n ster Kobie

  26. Rated 5 out of 5

    Cecilia pretorius –

  27. Rated 5 out of 5

    Magdel Kruger –

  28. Rated 5 out of 5

    Telana Coetzee –

    Al Kobie se hulpbronne is fantasties! Ek gebruik geen ander behalwe My Klaskamer se hulpbronne nie. Alles is mooi uiteengesit, duidelik en maklik om te verstaan. Dankie Kobie! Ek weet dit is lang aande en BAIE tyd. Maar weet hierdie Mamma waardeer dit opreg.

  29. Rated 5 out of 5

    Tylene Coetzee –

  30. Rated 5 out of 5

    Mari Nel –

  31. Rated 5 out of 5

    Mariska Lottering –

  32. Rated 5 out of 5

    Clary van Rooyen –

  33. Rated 4 out of 5

    Cindy Willmers –

  34. Rated 5 out of 5

    Helene –

    Baie gelukkig, waardeer jou ondersteuning vir ons ondersteuning xx

  35. Rated 5 out of 5

    Renay F. –

    Vir elke vlak, klanke vir vaslegging stories..lamineer en gebruik vir groepwerk????????

  36. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  37. Rated 5 out of 5

    Valeska De Jager –

  38. Rated 5 out of 5

    Cornel Deysel –

  39. Rated 5 out of 5

    Istvan Dippenaar –

    Die beste

  40. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Hi, jy is die beste dankie Kobie vir dit wat jy insit om die werk vir ons ligter en maklik te maak.

  41. Rated 5 out of 5

    Gertruida Strydom –

  42. Rated 5 out of 5

    Shoneez Hassan –

  43. Rated 5 out of 5

    Nazlee Basson –

    Baie dankie vir hierdie oulike produk Kobie! Dit sal my leerders so baie help! Groot verskeidenheid kaarte en baie dankie vir die freebie wat jy ook bygesit het. Jy maak ons opvoeders se hande soveel ligter met al jou oulike goedjies! Hou aan met die goeie werk, mag God jou ryklik seën.

  44. Rated 5 out of 5

    Ingrid Engelbrecht –

  45. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  46. Rated 5 out of 5

    Rosanne Larson –

    Uitstekend, baie dankie, Kobie!

  47. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  48. Rated 4 out of 5

    Angeline Bezuidenhoutt –

  49. Rated 5 out of 5

    Magdel K. –

    Puik produk!

  50. Rated 5 out of 5

    Andrea Kearns –

  51. Rated 5 out of 5

    petrea du toit –

  52. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  53. Rated 5 out of 5

    Malinka Malan –

  54. Rated 5 out of 5

    Odette van Tonder –

  55. Rated 5 out of 5

    Bonita Avenant –

  56. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  57. Rated 5 out of 5

    Julian Abrahams –

    It’s very helpful. Appreciate

  58. Rated 5 out of 5

    Linda van Brakel –

  59. Rated 5 out of 5

    Mart-Marie Holtzhausen –

  60. Rated 5 out of 5

    Liezl Vorster –

  61. Rated 5 out of 5

    Fransonette Lubbe –

  62. Rated 5 out of 5

    Heste Scholtz –

  63. Rated 5 out of 5

    Minike –

  64. Rated 5 out of 5

    Michelle August –

  65. Rated 5 out of 5

    Bianca Engelbrecht –

  66. Rated 5 out of 5

    Lana –

    Fantasties opgestel, ‘n moet hê in elke klaskamer.

  67. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  68. Rated 5 out of 5

    Willemien Karsten –

  69. Rated 4 out of 5

    Marlize Liebenberg –

  70. Rated 5 out of 5

    Sarina Pienaar –

  71. Rated 5 out of 5

    Hilde de Vos –

  72. Rated 4 out of 5

    Anthony Beukes –

  73. Rated 5 out of 5

    Janice du Plessis –

  74. Rated 5 out of 5

    Marli Stander –

  75. Rated 5 out of 5

    marike stofberg –

  76. Rated 5 out of 5

    Irma –

    So dankbaar vir jou Hulpbronne Kobie. Die leerders geniet “Tannie Kobie ” se leesstukkies????

  77. Rated 5 out of 5

    Hester Coetzee –

  78. Rated 5 out of 5

    Trisha S. –

  79. Rated 5 out of 5

    Jeannine S. –

  80. Rated 5 out of 5

    Chantelle Van Niekerk –

  81. Rated 5 out of 5

    Yvette Venter –

    This works well with learners who struggle with phonic and word recognition ????

  82. Rated 4 out of 5

    Shaunette Heyns –

  83. Rated 5 out of 5

    Luzell Sindlet –

  84. Rated 5 out of 5

    Christine Van der Linden –

    Absoluut fantasties!????

  85. Rated 5 out of 5

    Jaleine –

  86. Rated 5 out of 5

    Charlton Bowkers –

  87. Rated 4 out of 5

    Faeza F. –

  88. Rated 5 out of 5

    Donovan P. –

  89. Rated 5 out of 5

    samantha barends –

    Good and effective.

  90. Rated 5 out of 5

    Sumayah Griffiths (verified owner) –

    Very excited to print. Thank you!

  91. Rated 5 out of 5

    Cathy (verified owner) –

  92. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Hierdie het baie gehelp!

  93. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  94. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top