Graad 1 Lewensvaardigheid Stories is ’n reeks leerdervriendelike storieboekies met eenvoudige begripsvrae. Die stories stel belangrike Lewensvaardigheid-temas bekend op ’n natuurlike manier wat by Graad 1-leerders se leefwêreld pas. Ideaal vir klaslees, luisterbegrip, bespreking, hersiening en informele assessering.
TEMAS:
My Gesin; Veiligheid by die Huis; My Liggaam; Hou my Liggaam Veilig
-
My Familie
-
My Maats
-
Ek Hou van Skool
-
Ons Speel Veilig
-
Ek Is Veilig in die Kombuis
-
Ek Hou My Liggaam Skoon
-
Ek Hou van Gesonde Kos
-
Ek Hou van Oefening
-
Ek Sorg vir My Klere
-
Ek Weet Wat om te Doen
-
Ek Weet Waar Ek Bly







Annelie Smith (verified owner) –
Ek is mal oor Kobie se werk. Gebruik dit elke dag. Sal hou van powerpoints ook asb.