Lewensvaardigheid Stories Boek 1

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Lewensvaardigheid Stories is ’n reeks leerdervriendelike storieboekies met eenvoudige begripsvrae. Die stories stel belangrike Lewensvaardigheid-temas bekend op ’n natuurlike manier wat by Graad 1-leerders se leefwêreld pas. Ideaal vir klaslees, luisterbegrip, bespreking, hersiening en informele assessering.

TEMAS:

  • Ek; By die Skool; Gesonde Gewoontes & Die Weer
  1. Thandi se Spesiale Dag
  2. Lea Leer van Gesonde Gewoontes
  3. Lwando Leer van Kieme
  4. Ons Skoolreëls
  5. Nomsa Leer Haar Adres
  6. Tandartsbesoek
  7. Veilig Bly by die Huis
  8. Tom Leer om Gesond te Bly
  9. Siya se Avonture
  10. Bly Veilig
  11. Veilige Stap Skool Toe

1 review for Lewensvaardigheid Stories Boek 1

  1. Rated 5 out of 5

    Annelie Smith (verified owner)

    Ek is mal oor Kobie se werk. Gebruik dit elke dag. Sal hou van powerpoints ook asb.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top