Graad 1 Lewensvaardigheid Stories is ’n reeks leerdervriendelike storieboekies met eenvoudige begripsvrae. Die stories stel belangrike Lewensvaardigheid-temas bekend op ’n natuurlike manier wat by Graad 1-leerders se leefwêreld pas. Ideaal vir klaslees, luisterbegrip, bespreking, hersiening en informele assessering.
TEMAS:
Huise; Prentekaarte; Water; Die Hemelruim in die Nag
-
Verskillende Soorte Huise
-
Tumi se Nuwe Huis
-
Waterwyse Wanda
-
Waterbesparing by die Skool
-
Die Pad Vind
-
Die Kaart na Ouma se Huis
-
Sterre en die Maan
-
Die Maanspel
-
Die Ster Wat Helder Skyn
-
Lana se Spesiale Dag
-
’n Dag vir Almal
-
Zanele se Slim Keuses







Reviews
There are no reviews yet