Lewensvaardigheid Stories Boek 2

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Lewensvaardigheid Stories is ’n reeks leerdervriendelike storieboekies met eenvoudige begripsvrae. Die stories stel belangrike Lewensvaardigheid-temas bekend op ’n natuurlike manier wat by Graad 1-leerders se leefwêreld pas. Ideaal vir klaslees, luisterbegrip, bespreking, hersiening en informele assessering.

TEMAS:

My Gesin; Veiligheid by die Huis; My Liggaam; Hou my Liggaam Veilig

  1. My Familie

  2. My Maats

  3. Ek Hou van Skool

  4. Ons Speel Veilig

  5. Ek Is Veilig in die Kombuis

  6. Ek Hou My Liggaam Skoon

  7. Ek Hou van Gesonde Kos

  8. Ek Hou van Oefening

  9. Ek Sorg vir My Klere

  10. Ek Weet Wat om te Doen

  11. Ek Weet Waar Ek Bly

1 review for Lewensvaardigheid Stories Boek 2

  1. Rated 5 out of 5

    Annelie Smith (verified owner) –

    Ek is mal oor Kobie se werk. Gebruik dit elke dag. Sal hou van powerpoints ook asb.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top