Llama Klaskamer Reëls

Rated 4.86 out of 5 based on 7 customer ratings
(7 customer reviews)

R10,00 incl. VAT (15%)

A4 Llama Klaskamer Reëls

# 1 Luister met aandag as Juffrou praat.

#2 Steek jou hand op as jy iets wil vra of sê.

#3 Moenie in die klas rondloop nie.

#4 Hou jou tafel altyd netjies.

#5 Praat altyd in ‘n fluisterstem,

#6 Volg instruksies vinnig en flink.

#7 Werk netjies in jou boeke.

#8 Toon altyd respek vir ander.

#9 Hou jou juffrou gelukkig.

 

7 reviews for Llama Klaskamer Reëls

  1. Rated 5 out of 5

    Simone Maree

    Baie bly oor die

  2. Rated 5 out of 5

    Natasha Botha

    Kleurvol met oulike reëls!

  3. Rated 5 out of 5

    Ellene Fourie

  4. Rated 4 out of 5

    Michelle J.

  5. Rated 5 out of 5

    Elizna Style

    Amazing!!!! Soveel goeie kommentaar

  6. Rated 5 out of 5

    Loelie Kotze

  7. Rated 5 out of 5

    Anelda Loedolff

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top