OOGWINK Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 WEEK 3

Rated 5.00 out of 5 based on 9 customer ratings
(9 customer reviews)

R0,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

OOGWINK: Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 Week 3

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 1

10x Weke (50X Bladsye)

Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.

Lesbeplannings word gerugsteun deur hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

  • My Klankboek
  • Oxford: Storieboom (FASE 1)

– Gaan weg, Flappie; Kyk vir my; Groot voete; Wegkruipertjie; Rooi en Blou; Vlooi se dagboek

9 reviews for OOGWINK Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 WEEK 3

  1. Rated 5 out of 5

    Lizelle Swart

  2. Rated 5 out of 5

    Delray Adams

  3. Rated 5 out of 5

    Louise Bothma

  4. Rated 5 out of 5

    JANICE MARSH

  5. Rated 5 out of 5

    Adelle von Below

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  7. Rated 5 out of 5

    Chantelle Pretorius

  8. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  9. Rated 5 out of 5

    Lizelle Johnson

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top