Perseptuele Ontwikkeling Program

Rated 4.98 out of 5 based on 87 customer ratings
(87 customer reviews)

R175,00 incl. VAT (15%)

Perseptuele Ontwikkeling Program deur My Klaskamer

Die program is ‘n omvattende hulpbron (200 bladsye) wat gebruik kan word vir Graad R-leerders of as intervensie vir Graad 1-3 leerders. Die ontwikkeling van perseptuele vaardighede in leerders is van groot belang vir die vestiging van alle toekomstige ontwikkeling en leer. Persepsie behels die gebruik van die sintuie om inligting oor die omgewing of situasie te verkry. Perseptuele vaardighede speel ‘n kritieke rol in alle vorme van leer.

Die stimulasie van visuele en ouditiewe perseptuele vaardighede is belangrik omdat hierdie vaardighede voorvereistes is vir effektiewe leer.

Hierdie reeks sluit 8 boekies in met bybehorende werkkaarte om spesifieke vaardighede aan te spreek:

1. Visuele Voorgrond & Agtergrond
2. Visuele Diskriminasie
3. Visuele Geheue
4. Visuele Opeenvolging
5. Visuele Sintese & Analise
6. Vormwaarneming
7. Ruimtelike Oriëntasie
8. Ouditiewe Diskriminasie

Die Perseptuele Ontwikkeling Program bied ‘n doelgerigte en gestruktureerde benadering om leerders se perseptuele vermoëns te verbeter. Dit is ‘n waardevolle hulpmiddel vir opvoeders en ouers wat streef na die optimisering van leerders se kognitiewe ontwikkeling en die bevordering van effektiewe leerstrategieë. Met ‘n oorvloed aan boeiende aktiwiteite verseker hierdie program dat leerders gereed is vir akademiese sukses.

87 reviews for Perseptuele Ontwikkeling Program

  1. Rated 5 out of 5

    adaline coetzee

  2. Rated 5 out of 5

    Suzelle Van zijl

    So verskriklik baie dankie vir al jou harde werk. Jou werk is pragtig.

  3. Rated 5 out of 5

    Rina Polden

  4. Rated 5 out of 5

    Helita Fourie

  5. Rated 5 out of 5

    Rensia Jansen

  6. Rated 5 out of 5

    Sanet Grundlingh

    Vinnige diens, puik hulpmiddele

  7. Rated 5 out of 5

    Orsella Schneeberger

    Perfect for early intervention. Content is learner centered and interesting. Thanks for a superb product.

  8. Rated 5 out of 5

    Juanita V.

    Wow! Wow! Wow! Uitstekende produk vir my SID klas.

  9. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Dit is nou werklik ‘n goeie produk. Makliker en moeiliker take, dit maak dat sommige take ook vir Graad R geskik is. Ek wil sommer vra of daar nie dalk meer Graad R produkte geskryf kan word nie, ek dink die behoefte is groot aan goeie sinvolle take ens. soos hierdie.

  10. Rated 5 out of 5

    De Laura Meyer

    Well done Kobie, thank you for your effort to help us!

  11. Rated 5 out of 5

    Michelle Pretorius

  12. Rated 5 out of 5

    Hammie Mouton

    Baie dankie vir spoedige diens.

  13. Rated 5 out of 5

    Christelle Barnes

    Baie oulik! Dankie vir al jou moeite.

  14. Rated 5 out of 5

    Lindie Smit

  15. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock

  16. Rated 5 out of 5

    Eunice Esterhuizen

  17. Rated 5 out of 5

    Ingrid Neethling

  18. Rated 5 out of 5

    Lizelle Pienaar

    Alle produkte wat ek aankoop kan ek hoog aanprys. Ek koop wyd en het al groot floppies gekoop by ander. Hierdie werk is goed nagevors en kan alles gebruik word. Ek waardeer die hulp om die werk vir ons makliker te maak.

  19. Rated 5 out of 5

    Daphne Basson

    Dit is ‘n baie deeglike program. Al die aktiwiteite is oulik en goed deur dink. Baie dankie.

  20. Rated 5 out of 5

    Lelanie van Lill

  21. Rated 5 out of 5

    Alitha Fick

  22. Rated 5 out of 5

    Julene Farmer

    Excellent work done by an excellent teacher thanks Kobie much appreciated.

  23. Rated 5 out of 5

    Tanya Kruger

    Ongelooflik oulik. Mal daaroor

  24. Rated 5 out of 5

    Adèle

    Uitstekende program! Heerlik om die die jaar vars te begin met nuwe verrykende boekies. Dankie!

  25. Rated 5 out of 5

    Elzabeth Janse van Rensburg

    ‘n Baie oulike program wat ek beslis gaan gebruik.

  26. Rated 5 out of 5

    Susanna Botes

  27. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Hou baie van die Perseptuele Ontwikkeling Program. Dit is baie oulik en gaan my baie in my klas help.

  28. Rated 5 out of 5

    Jeanetta Verdoes

  29. Rated 5 out of 5

    elske Human

  30. Rated 5 out of 5

    Mariaan Calitz

  31. Rated 5 out of 5

    Roeleen F.

  32. Rated 5 out of 5

    Monique le Roux

  33. Rated 4 out of 5

    Wilmie Tredoux

  34. Rated 5 out of 5

    Ronel Bronkhorst

  35. Rated 5 out of 5

    Marleze Ferreira

    Uitstekend saamgestel! Jy kan nie verkeerd gaan om enige van haar produkte aan te koop nie!

  36. Rated 5 out of 5

    Rista Van Dyk

    I used to do text books myself but I find yours so unique interesting and it helps me enormously!thanks a million!!!!

  37. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  38. Rated 5 out of 5

    Adele van der Walt

    Hierdie is rerig nodig! Ek waardeer dit!

  39. Rated 5 out of 5

    Marquenette Goosen

    Ek is mal hieroor!!! Baie baie baie dankie!! Dit help so baie met die huidige agterstande!!! Maak asb nog van hierdie tipe aktiwiteitsboeke.

  40. Rated 5 out of 5

    Tharina Dippenaar

  41. Rated 5 out of 5

    Chantelle Wilters

    Fantasties!!!

  42. Rated 5 out of 5

    Marisa B.

    Baie goed.

  43. Rated 5 out of 5

    Ilana Starke

  44. Rated 5 out of 5

    Lolita Cairncrosd

  45. Rated 5 out of 5

    Yolandi

  46. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Baie oulik. Dankie vir al jou moeite.

  47. Rated 5 out of 5

    Natasja Van der Merwe

    Alles is absoluut fantasties. Dis die mees volledigste van alles wat ek al by ander kon kry. 100% die moeite werd!

  48. Rated 5 out of 5

    Annestacia Cornelius

    I love the activities, will be be in contact for more

  49. Rated 5 out of 5

    Sanet van Wyk

    Baie beïndruk! Baie dankie!

  50. Rated 5 out of 5

    Salome Liebenberg

  51. Rated 5 out of 5

    Yolandie Du Plessis

  52. Rated 5 out of 5

    Danielle Westraad

  53. Rated 5 out of 5

    Marina Bornman

    Dankie vir wonderlike hulpmiddels

  54. Rated 5 out of 5

    Lizelle Diamond

  55. Rated 5 out of 5

    Sunridge Primary Grade R

  56. Rated 5 out of 5

    Saartjie van Wyk

  57. Rated 5 out of 5

    Emmie Meyer

  58. Rated 4 out of 5

    Colleen Willemse

  59. Rated 5 out of 5

    Elsa V Rensburg

    Boekies is baie mooi uiteengesit. Gaan nou gebruik vir intervensie met baie swak leerders, nadat ek basislynassesserings voltooi het. Baie dankie dat julle so vinnig gereageer het. Het ontvang n uur nadat ek bestel het.

  60. Rated 5 out of 5

    Michelle L.

    Ek koop al jare jou produkte en dit is altyd net ‘n plesier. Baie dankie vir uitstekende werk!

  61. Rated 5 out of 5

    Elsie

  62. Rated 5 out of 5

    Adele v.

    Dankie vir die hulp! Jou boekies is so akkuraat en netjies uiteengesit!

  63. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  64. Rated 5 out of 5

    Irma Sutherland

    Dit is al wat ek nodig het om die perseptuele vaardighede aan te spreek. Baie dankie vir dit. Fantasties saamgestel.

  65. Rated 5 out of 5

    A Steynberg

  66. Rated 5 out of 5

    Carla-Leigh M.

    Uitstekende produk! Veral vir my LSOB klas. Ek doen dit as ekstra vir leerders met erge agterstand. Dit gee hulle so vinnige vordering en hupstote in alle ontwikkelings vaardighede! Xx

  67. Rated 5 out of 5

    Grené Raath

    Ek is HOD vir grR en 1 by my skool. Ek doen hierdie jaar Leerondersteuning met GrR en 1. Jou program is PRAGTIG en presies waarna ek gesoek het. Ek werk weekliks met al die grR en 1 leerders. Probleme word gou ondervang en geidentifiseer en ons kan makliker RO doen en hulp verleen waar nodig. Dankie vir jou PUIK program

  68. Rated 5 out of 5

    Sindy

  69. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  70. Rated 5 out of 5

    Michelle Suurd

  71. Rated 5 out of 5

    Petronel le Roux

  72. Rated 5 out of 5

    Ankia Brooks

    Ek is ‘n Grondslagfase juffrou en is ook ‘n mamma van 3. Ek is mal oor Kobie se werk, baie volledig en dek die kurrikulum. Ek glo dat jy in Gr1 tot 3 nie net die huiswerk met jou kinders moet doen wat die Laerskole gee nie, ons doen Kobie se Boeke dan aanvullend by hul skoolwerk. Veral mal oor die Wiskunde!

  73. Rated 5 out of 5

    sunette brand

  74. Rated 5 out of 5

    heather barnard

  75. Rated 5 out of 5

    Jeanelle Rademeyer

  76. Rated 5 out of 5

    Berna

    Baie bruikbaar

  77. Rated 5 out of 5

    Esthea Bekker

  78. Rated 5 out of 5

    Ciska Breet

  79. Rated 5 out of 5

    Aurial Paul

  80. Rated 5 out of 5

    Nadia Gage

  81. Rated 5 out of 5

    Tamerin F.

    Dankie sal defnetief weer aankoop. Baie oulike inhoud

  82. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  83. Rated 5 out of 5

    Julie Grobler

  84. Rated 5 out of 5

    Sarene Hurter

  85. Rated 5 out of 5

    Riette van der Merwe

  86. Rated 5 out of 5

    Lynn Potgieter

  87. Rated 5 out of 5

    Stephanie Bronkhorst (verified owner)

    Uitstekend! Dankie, ek vind die inhoud na wat ek gesoek het.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top