Sprokie Verhale: Hansie & Grietjie

Rated 4.92 out of 5 based on 13 customer ratings
(13 customer reviews)

R15,50 incl. VAT (15%)

Sprokie Verhale: Hansie & Grietjie

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudigde Storie
  • Storiekaarte met Sinne
  • Prentkaarte

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let op: Beelde is in swart en wit.

13 reviews for Sprokie Verhale: Hansie & Grietjie

  1. Rated 5 out of 5

    Wilma Engelbrecht

  2. Rated 5 out of 5

    Karlien Van der Merwe

  3. Rated 5 out of 5

    mari de beer

  4. Rated 5 out of 5

    Yonelda

  5. Rated 5 out of 5

    Chantell Henrico

  6. Rated 5 out of 5

    Jaleine

  7. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  8. Rated 5 out of 5

    Chantelle Joubert

  9. Rated 5 out of 5

    Madelise Hitge

  10. Rated 5 out of 5

    Retha Maré

    Dankie vir die oulike prentjies van Hansie en Grietjie. Sal beslis nog stories en klank leer besyel

  11. Rated 5 out of 5

    Zellandi Bruwer

    Vinnige en flink diens, baie dankie ❤️

  12. Rated 4 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

    This resource is so beautiful and can be used in many ways to ensure that all learners understand. Kobie’s products really makes life so much easier for teachers. Thank you Kobie.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top