Sprokie Verhale: Repelsteeltjie
Ingesluit in die Pakket:
- Vereenvoudigde Storie
- Storiekaarte met Sinne
- Prentkaarte
Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:
- Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
- Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
- Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
- Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
- Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
- Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
- Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
- Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
- Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
- Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.
Let op: Beelde is in swart en wit.
mari de beer –
Yonelda –
Christi Clements –
Lila Oberholzer –
Wilma Engelbrecht –
Odette van Rooyen –
Love it!!
Jennifer Spear –
Sanet Grundlingh –
Marna Welgemoed –
Erica Cloete –
Rene Schmidt –
Francisca Barnardt –
Yolande DE Villiers –
Anonymous –
Mariska Briers –
Mariette Hordijk –
Veruschka Ferreira –
Sonika Ferreira –
Noreen Geldart –
Naomi kriek –
Lolita Cairncross –
Die kinders geniet alles saam met my!
Lolita Cairncross –
Hester Deschamps –
Christi Van Zyl –
Baie billike prys vir wat mens kry! Baie dankie.
Zerelda Smith –