Sprokie Verhale: Rooikappie

Rated 4.89 out of 5 based on 9 customer ratings
(9 customer reviews)

R15,50 incl. VAT (15%)

Sprokie Verhale: Rooikappie

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudigde Storie
  • Storiekaarte met Sinne
  • Prentkaarte

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let op: Beelde is in swart en wit.

9 reviews for Sprokie Verhale: Rooikappie

  1. Rated 5 out of 5

    Wilma Engelbrecht –

  2. Rated 5 out of 5

    Karlien Van der Merwe –

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  4. Rated 5 out of 5

    mari de beer –

  5. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  6. Rated 5 out of 5

    Chantelle Joubert –

  7. Rated 5 out of 5

    Sam M. –

    Lovely work, appropriate even for Grade 4. Thank you!

  8. Rated 5 out of 5

    Zellandi Bruwer –

  9. Rated 4 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top