Stories vir Graad 1 Boek 1

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R25,00 incl. VAT (15%)

Stories vir Graad 1 Boek 1 (22 Stories)

Stories vir Graad 1 deur Funda Wande is ‘n waardevolle lees- en luisterhulpbron geskik vir jong lesers. Hierdie leeskaarte bevat eenvoudige stories met vrae vir begripstoetsing en sluit ‘n tweede stel vrae in met multikeuse-opsies.

Gebruik dit om leesvaardighede te verbeter of as luisteraktiwiteite in die klaskamer.

Gelisensieer onder Creative Commons en geskik vir die CAPS-kurrikulum.

Grootboek beskikbaar op Funda Wande.

1 review for Stories vir Graad 1 Boek 1

  1. Rated 5 out of 5

    Bernice Fisher (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top