Inklusiewe Onderwys in die Klaskamer: Wanneer die Ideaal en die Werklikheid Bots
Na aanleiding van ’n kommentaar wat ek raakgelees het op ’n groep, wil ek net iets sê oor hierdie baie sensitiewe saak. Inklusiewe onderwys is ’n wonderlike ideaal — en elke kind verdien om raakgesien, ondersteun en met waardigheid hanteer te word. Maar ons moet ook eerlik wees: inklusiewe onderwys werk nie altyd in die […]






