Uncategorized

Praktiese wenke vir effektiewe wiskunde-onderrig in die Grondslagfase

Wiskunde kan soms ‘n uitdaging wees vir jong leerders, maar met die regte benadering kan ons hulle help om vertroue op te bou en pret te hê terwyl hulle leer. Hier is ‘n paar praktiese wenke om wiskunde-onderrig maklik en doeltreffend te maak: Deur hierdie wenke te gebruik, kan ons jong leerders help om nie […]

Hoe om emosionele kinders in jou klaskamer te hanteer: 

As ‘n onderwyser in die grondslagfase, speel jy ‘n sleutelrol in die emosionele welstand van jou leerders. Wanneer ‘n kind emosioneel is, kan dit uitdagend wees om die situasie te hanteer, maar met die regte benadering kan jy ‘n veilige en ondersteunende omgewing skep. 1. Erken en Valideer die Kind se Emosies Dit is belangrik

Hoe om onrealisties verwagtinge van ouers te hanteer…

As ‘n opvoeder in die grondslagfase, kan jy soms te make kry met ouers wat onrealistiese verwagtinge van hul kinders het. Dit kan ‘n uitdaging wees om hierdie verwagtinge met sensitiwiteit en begrip aan te spreek, terwyl jy steeds die beste belang van die kind in gedagte hou. 1. Begin met ‘n oop gesprek Dit

Die belangrikheid van DIKTEE…

Diktee is ‘n didaktiese metode waar die opvoeder ‘n teks hardop voorlees, en die leerders die teks neerskryf soos wat hulle dit hoor. Diktee is meer as net ‘n skryfoefening—dit is ‘n kragtige hulpmiddel in die grondslagfase!  Wanneer kinders diktee skryf, ontwikkel hulle nie net hul spel- en taalvaardighede nie, maar ook hul luistervaardighede en konsentrasievermoë. Dit

Klaskamerbestuur Wenke vir GSF Opvoeders

As ‘n Grondslagfase-opvoeder weet jy hoe belangrik dit is om ‘n georganiseerde en positiewe leeromgewing te handhaaf. Hier is ‘n paar wenke om jou te help met klaskamerbestuur:  Duidelike Routines en Reëls: Skep roetines wat jou leerders se dag struktureer. Dit help hulle om te weet wat om te verwag en bevorder ‘n kalm leeromgewing.  Visuele

Shopping Cart
Scroll to Top