GRAAD 1 OUERS…
‘n Nuwe Avontuur… Die aanvang van ‘n nuwe skooljaar kan stresvol wees, maar met ‘n georganiseerde benadering kan alles glad verloop. Hier is ‘n handige doen-lysie om jou kind se skoolroetine met selfvertroue te begin: Voorbereiding vir die Skooldag ✅ Skoolklere: Maak seker dat alle skoolklere skoon en gereed is.✅ Skoolskoene & Sokkkies: Kontroleer dat […]






