(2024) Graad 2 Huistaal BASISLYN ASSESSERING

Rated 5.00 out of 5 based on 2 customer ratings
(2 customer reviews)

R65,00 incl. VAT (15%)

(2024) Graad 2 Huistaal Basislyn Assessering

Hierdie assessering fokus op ‘n verskeidenheid vaardighede vir Graad 2 leerders in hul Huistaal.

Die assessering behels:

  1. Luistervaardigheid:

– Luister stories en beantwoord vrae.

– Praat oor persoonlike ervarings en gevoelens en neem deel aan klasbesprekings.

2. Klanke:

– Identifiseer enkelklanke in woorde.

– Herken en gebruik dubbelklanke.

– Herken meervoude met -s en -e.

3. Leesvaardighede:

– Selfstandige lees.

– Leesbegrip

4. Handskrif :

– Trek eenvoudige patrone na.

– Naskryf vaardighede en skryf van kort sinne.

– Bewustheid van skryfrigting, klein en hoofletters.

5. Skryf:

– Skryf kreatiewe sinne.

– Teken ‘n prent om ‘n boodskap oor te dra.

– Diktee van sinne.

2 reviews for (2024) Graad 2 Huistaal BASISLYN ASSESSERING

  1. Rated 5 out of 5

    Marina Van Niekerk (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Celeste Coetzee (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top