(2025) Graad 2 Huistaal Kwartaal 3 ASSESSERING
- Luister & Praat
- Luister na ‘n storie en hervertel die storie
- Mondelinge aanbieding oor Boomplantdag
- Klanke
- Klankherkenning en woordbou
- Speltoets en diktee
- Lees & Begrip
- Hardop lees en groepbegeleide lees
- Begripsvrae oor ‘n teks
- Handskrif
- Kopieer sinne met korrekte lettervorming, spasiëring en leestekens
- Kreatiewe Skryf
- Skryf en illustreer ‘n storie
- Skryf oor ‘n persoonlike ervaring
- Skryf ‘n paragraaf oor padveiligheid
- Taalgebruik & Struktuur
- Skryf sinne met korrekte leestekens
- Verlede en toekomende tyd
- Werkwoorde en selfstandige naamwoorde
- Meervoude en lettergrepe
- Alfabetiese volgorde






Danita V d Merwe (verified owner) –
Elzette S. (verified owner) –
Marina Van Niekerk (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Annelisa Liebenberg (verified owner) –