(2025) Graad 3 Huistaal Kwartaal 3 ASSESSERING

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R65,00 incl. VAT (15%)

(2025) Graad 3 Huistaal Kwartaal 3 ASSESSERING

 

Luister en Praat

Aktiwiteit 1.1: Mondelinge aanbieding oor iets uit die verlede
Aktiwiteit 1.2: Luisterbegrip: Luister na ’n paragraaf en beantwoord vrae

Klanke

Aktiwiteit 2.1:
• Sorteer woorde volgens agtervoegsels
• Kies die korrekte homofoon
• Skryf sinne met homofone (vee / fee)
• Skryf die meervoud en verkleinwoord van gegewe woorde

Aktiwiteit 2.2:
• Skryf woorde met aangeleerde klanke
• Diktee: Skryf sinne korrek neer

Lees en Begrip

Aktiwiteit 3.1: Hardop lees van ’n koerantartikel: “Storm saai verwoesting in Wes-Kaap”
Aktiwiteit 3.2: Beantwoord begripsvrae gebaseer op die koerantartikel
(Insluitend: inhoudsvrae, sinonieme, antonieme, verkleinwoorde)

Handskrif

Aktiwiteit 4: Skryf ’n paragraaf netjies oor in lopende skrif
(Fokus op letterformasie, verbindings en gebruik van lopende skrif)

Skriftelike Taalgebruik en Skryfwerk

Aktiwiteit 5.1: Instruksionele teks (vloeidiagram): “Hoe om papier te maak”
Aktiwiteit 5.2: Verhalende teks: Skryf ’n droomstorie (2 paragrawe)
Aktiwiteit 5.3:
• Gebruik van leestekens en identifisering van sinsoorte
• Benoem woordsoorte (selfstandige naamwoord, werkwoord, ens.)
• Voeg sinne saam met voegwoorde
• Verlede en toekomende tyd
• Gebruik van voorsetsels en voornaamwoorde
• Skryf van verkleinwoorde, lettergrepe en antonieme

 

1 review for (2025) Graad 3 Huistaal Kwartaal 3 ASSESSERING

  1. Rated 5 out of 5

    Minette PESLER (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top