Graad 1 Datahantering Boek 3

Rated 4.80 out of 5 based on 25 customer ratings
(25 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Datahantering Boek 3

Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.

Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en ‘n kolomgrafiek te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.

  • Sorteer alledaagse voorwerpe.
  • Teken ‘n piktogram.
  • Voltooi ‘n staafgrafiek.
  • Beantwoord eenvoudige vragies.
  • 8x Datahantering Aktiwiteite (14x bladsye)

25 reviews for Graad 1 Datahantering Boek 3

  1. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock –

  2. Rated 5 out of 5

    Lize –

  3. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  4. Rated 5 out of 5

    Arina Botha –

  5. Rated 4 out of 5

    Enanceata Freeks –

  6. Rated 4 out of 5

    Colleen Willemse –

  7. Rated 5 out of 5

    Mariska Louw –

  8. Rated 5 out of 5

    Louise Vorster –

  9. Rated 5 out of 5

    Sonja Juries –

  10. Rated 5 out of 5

    Ronelle Venter –

  11. Rated 5 out of 5

    Chrizelda Du Toit –

  12. Rated 5 out of 5

    Vanessa Gouws –

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Altyd briljant!!!!

  14. Rated 5 out of 5

    Colleen Willemse –

  15. Rated 5 out of 5

    Sarene Hurter –

  16. Rated 4 out of 5

    Anthony Beukes –

  17. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Fantasties en ouderdomsgepas! Leerders geniet die boekies vreeslik!

  18. Rated 5 out of 5

    Vanessa –

  19. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  20. Rated 5 out of 5

    Charlene Mc Gregor –

  21. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  22. Rated 5 out of 5

    Danika Visser –

    Baie goeie hulpmiddel wat ek aangekoop het. Ek weet dit gaan my leerders baie help met ekstra inoefening van datahantering.

  23. Rated 4 out of 5

    Retha Roothman (verified owner) –

  24. Rated 5 out of 5

    Rozelle Kotze (verified owner) –

  25. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top