Graad 1 Datahantering Boek 4

Rated 4.76 out of 5 based on 21 customer ratings
(21 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Datahantering Boek 4

Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.

Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en ‘n kolomgrafiek te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.

  • Sorteer alledaagse voorwerpe.
  • Teken ‘n piktogram.
  • Voltooi ‘n staafgrafiek.
  • Beantwoord eenvoudige vragies.
  • Lees data vanaf ‘n staafgrafiek.
  • 7x Datahantering Aktiwiteite (12x bladsye)

21 reviews for Graad 1 Datahantering Boek 4

  1. Rated 5 out of 5

    Lize –

  2. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  3. Rated 5 out of 5

    Lorraine Robinson –

  4. Rated 4 out of 5

    Ronel Naude –

  5. Rated 5 out of 5

    Estelle O’Kennedy –

    Uitstekend Ek sal boekies altyd aanbeveel

  6. Rated 4 out of 5

    Enanceata Freeks –

  7. Rated 4 out of 5

    Colleen Willemse –

  8. Rated 5 out of 5

    Mariska Louw –

  9. Rated 5 out of 5

    Louise Vorster –

    Ons geniet die boekies baie!

  10. Rated 5 out of 5

    Sonja Juries –

  11. Rated 5 out of 5

    Ronelle Venter –

  12. Rated 5 out of 5

    Vanessa –

  13. Rated 5 out of 5

    Sonet Van Rensburg –

  14. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  15. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock –

  16. Rated 5 out of 5

    Charlene Mc Gregor –

  17. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  18. Rated 4 out of 5

    Retha Roothman (verified owner) –

  19. Rated 5 out of 5

    Rozelle Kotze (verified owner) –

  20. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  21. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top