Graad 1 Huiswerkboek Kwartaal 1

Rated 4.94 out of 5 based on 34 customer ratings
(34 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Kwartaal 1 Huiswerkboek

  • 8 Weke: Maandag – Donderdag

*** Hierdie boekies kan ook vir verryking of intervensie gebruik word!

Maak jou Graad 1 leerder gereed vir Kwartaal 1 met ons omvattende Huiswerkboek! Hierdie hulpbron dek ‘n verskeidenheid van vakke en aktiwiteite. Help jou kind om hul taal-, lees- en wiskundevaardighede te verbeter met kindervriendelike oefeninge en aktiwiteite vir 8 weke. Hierdie boekie perfek vir daaglikse oefening en om leer te versterk. Dit kan ook gebruik word vir verryking of intervensie. Berei jou Graad 1-leerder voor vir sukses met ons Kwartaal 1 Huiswerkboek!

 

34 reviews for Graad 1 Huiswerkboek Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Esmarie Rohr –

  2. Rated 5 out of 5

    Moira Mentoor –

    Die kinders geniet dit. Selfs die outjies warmt sukkel, probeer hul bes

  3. Rated 5 out of 5

    Vanessa –

    Baie goeie huiswerkboek, wat nie te lank neem om die huiswerk te voltooi nie. Dit het ook goeie hersiening van werk gedoen.

  4. Rated 5 out of 5

    susan de beer –

    Opgewonde om die ander kwartale te sien

  5. Rated 5 out of 5

    Camy Titus –

    Very nice and user friendly.Thank you

  6. Rated 5 out of 5

    Heidi Prinsloo –

    Baie oulik

  7. Rated 5 out of 5

    Mart-Marie Holtzhausen –

  8. Rated 5 out of 5

    Leande Venter –

    Good

  9. Rated 5 out of 5

    Anne-marie Allen –

  10. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock –

  11. Rated 5 out of 5

    Janis Marais –

  12. Rated 5 out of 5

    Porche Valentine –

  13. Rated 4 out of 5

    Christelle Deysel –

  14. Rated 5 out of 5

    Anna Swanepoel –

  15. Rated 4 out of 5

    Janie Brink –

  16. Rated 5 out of 5

    Anna-Mari van Zyl –

  17. Rated 5 out of 5

    Zelmari Genis –

  18. Rated 5 out of 5

    Bianca Engelbrecht –

    Baie goeie kwaliteit!

  19. Rated 5 out of 5

    Cecile Lambrechts –

  20. Rated 5 out of 5

    Hettie Smit –

  21. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Dit is werklik bitter oulik want dit dek alles wat ons met hulle daagliks behandel en dit bemag hulle om dan met selfvertroue die huiswerkies te voltooi. Bitter oulik.

  22. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze –

  23. Rated 5 out of 5

    Erika K. –

  24. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  25. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  26. Rated 5 out of 5

    Ninke Graaff –

  27. Rated 5 out of 5

    Mieke Louw –

  28. Rated 5 out of 5

    Jolene Redelinghuys (verified owner) –

  29. Rated 5 out of 5

    Liezel van Heerden (verified owner) –

    Verskriklik oulik en baie moeite ingesit. Dankie

  30. Rated 5 out of 5

    Catherine Windvogel (verified owner) –

  31. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  32. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  33. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Hierdie reeks huiswerkboekies maak my werk as opvoeder baie makliker.

  34. Rated 5 out of 5

    Hanri (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top