Graad 2 Huiswerkboek Kwartaal 4

Rated 5.00 out of 5 based on 10 customer ratings
(10 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Kwartaal 4 Huiswerkboek

  • 8 Weke: Maandag – Donderdag

*** Hierdie boekie kan ook vir hersiening of intervensie gebruik word.

Ontdek die uitdagende Graad 2 Kwartaal 4 Huiswerkboek met 8 weke se leerplesier! Hierdie boekie versterk huistaal, Engels FAL en Wiskunde met klankpatrone, taalvaardighede en getalbegrip. Ook geskik vir hersiening/intervensie. Bevat bladsye vol aktiwiteite vir sigwoordeskat, leesbegrip, meervoude, plekwaarde, 2-D vorms, meting en meer. Versterk jou kind se leerervaring!

  1. Huistaal
  • Sigwoordeskat
  • Klankbou (Speltoets elke Vrydag)
    • -rs; -rm; -rg; -rk; -rp & -lm woorde
    • -ik & -ig woorde
  • Leesbegrip
  • Taalgebruik
    • Saamgestelde woorde
    • Tydvorme (Verlede- & toekomende tyd)
    • Meervoude
    • Manlike & Vroulike vorms
    • Antonieme/Sinonieme
  1. English FAL
  • Sight words & family words
  • Reading
  1. Wiskunde
  • Vergelyk, beskryf & orden getalle
  • Skryf & lees getalname
  • Getalkombinasies tot 15
  • Optelling/Aftrekking
  • Plek & Getalwaarde
  • Herbenoem/Uitgebreide Notasie
  • Berekeninge met geld
  • 2-D vorms & 3-D voorwerpe
  • Meting
  • Woordsomme

10 reviews for Graad 2 Huiswerkboek Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Anna Swanepoel

  2. Rated 5 out of 5

    Christelle

  3. Rated 5 out of 5

    Helena Prinsloo

  4. Rated 5 out of 5

    Hettie Bruwer

    Oulike aanvul en bekostigbaar!

  5. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock

  6. Rated 5 out of 5

    Alta W.

    Heeltemal voldoende vir my. Ek het dit aangekoop as bykomende werk in middae om leerder te help vir voorbereiding met assesserings aan die einde van kwartaal 4. Dankie.

    Ns. Die vrolike prente op agtergrond by bestelvorm ietwat frustrerend om rerig besonderhede vinnig te lees. Dit blok van die inligting.

    Net voorstel: Maak dit ligter asb. Dankie! AW

  7. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  8. Rated 5 out of 5

    Elzette Van Schalkwyk (verified owner)

    Love dit!

  9. Rated 5 out of 5

    Danita V d Merwe (verified owner)

  10. Rated 5 out of 5

    Jolene Redelinghuys (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top