Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2

Rated 5.00 out of 5 based on 26 customer ratings
(26 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2 (Konsepteboek 4-6)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 1 vir die 2de kwartaal.

  • Tel 20 konkrete voorwerpe.
  • Tel aan en terug in 1’e, 2’e, 5’e en 10’e vanaf enige getal tussen 0-50.
  • Vergelyk heelgetalle tot 10 en se wat is 1 of 2 meer en/of minder as.
  • Herken, identifiseer en lees getalsimbole vanaf 1 – 50.
  • Skryf getalsimbole 1 tot 10.
  • Herken, identifiseer en lees getalname 1 tot 10.
  • Skryf getalname 1 tot 10.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 10.
  • Beskryf en vergelyk heelgetalle volgens kleiner as, groter as, meer as, minder as, is gelyk aan.
  • Orden getalle van kleinste tot grootste en grootste tot kleinste.
  • Orden getalle: Voor, na, in die middel/tussen.
  • Oplossing van woordprobleme (optelling en aftrekking met antwoorde tot 10).
  • Herhaalde optelling en gelyke deling en groepering.
  • Optelling/Aftrekking tot 10.
  • Hierdie aktiwiteit ontwikkel vaardighede in basiese wiskundige bewerkings.
  • Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse geldeenhede bv. 10c, 20c, 50c, R1, R2; R5.

 

26 reviews for Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2

  1. Rated 5 out of 5

    Teresa Botes –

  2. Rated 5 out of 5

    Beatrix Koekemoer –

  3. Rated 5 out of 5

    Erna De Bruin –

  4. Rated 5 out of 5

    Annelien Burger –

  5. Rated 5 out of 5

    Estie Smith –

  6. Rated 5 out of 5

    Nadia Erasmus –

  7. Rated 5 out of 5

    El freda UNGERER –

  8. Rated 5 out of 5

    Jonette Willemse –

  9. Rated 5 out of 5

    gerida caricato –

    Ek is baie tevrede

  10. Rated 5 out of 5

    Inge de Koker –

    Beste Beste! Hou skool by ‘n landelike skool. Ek gebruik dit in my flippies. AMAZING dis kindervriendelik en ons oefen dit oor en oor.

  11. Rated 5 out of 5

    Nicky Barnard –

  12. Rated 5 out of 5

    Merilene Hanse –

    Goeie diens

  13. Rated 5 out of 5

    Renette Fourie –

  14. Rated 5 out of 5

    Marina Bornman –

  15. Rated 5 out of 5

    sarie Jacobs –

  16. Rated 5 out of 5

    Strauss Gerda –

  17. Rated 5 out of 5

    ANSIE Van Niekerk –

  18. Rated 5 out of 5

    Liandi Haarhoff –

    Baie oulik, in geheel maak dit mamma se werk aansienlik makliker! Verstaanbaar vir my kind, sy geniet die boeke vreeslik baie.

  19. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Goed uiteengesit

  20. Rated 5 out of 5

    charmaine de lange –

  21. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  22. Rated 5 out of 5

    Nicole Cookson –

  23. Rated 5 out of 5

    Delmarie Kruger –

  24. Rated 5 out of 5

    Yvette von Wielligh-Jansen (verified owner) –

    Waardevol! Opgewonde om my hele e-biblioteek aan te vul!

  25. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Beslis die beste op die mark! Sal dit hoogs aanbeveel vir enige Graad 1 Juffie of ouer.

  26. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top