Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3

Rated 5.00 out of 5 based on 16 customer ratings
(16 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Wiskunde Graad 1 Leerderboek Kwartaal 3 (Konsepteboek 7-9)

Die vroeĆ« ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 1 vir die 3de kwartaal.

  • Tel 20 voorwerpe.
  • Tel aan en terug in 1’e, 2’e, 5’e en 10’e vanaf enige getal tussen 0-50.
  • Vergelyk heelgetalle tot 10 en se wat is 1 of 2 meer en/of minder as.
  • Herken, identifiseer en lees getalsimbole vanaf 1 – 50.
  • Skryf getalsimbole 1 tot 10.
  • Herken, identifiseer en lees getalname 1 tot 10.
  • Skryf getalname 1 tot 10.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 10.
  • Beskryf en vergelyk heelgetalle volgens kleiner as, groter as, meer as, minder as, is gelyk aan.
  • Orden getalle van kleinste tot grootste en grootste tot kleinste.
  • Orden getalle: Voor, na, in die middel/tussen.
  • Oplossing van woordprobleme in konteks wat optelling en aftrekking met antwoorde tot 10.
  • Herhaalde optelling en gelyke deling en groepering.
  • Optelling/Aftrekking tot 10.
  • Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse geldeenhede bv. 10c, 20c, 50c, R1, R2; R5.
  • Geometriese patrone
  • 3-D voorwerpe: balle & bokse

16 reviews for Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3

  1. Rated 5 out of 5

    Teresa Botes

  2. Rated 5 out of 5

    Beatrix Koekemoer

  3. Rated 5 out of 5

    Erna De Bruin

  4. Rated 5 out of 5

    Corrien Basson

  5. Rated 5 out of 5

    Annelien Burger

  6. Rated 5 out of 5

    El freda UNGERER

  7. Rated 5 out of 5

    Retha

    Uitstekend. Al die wiskunde werk kweek n liefde vir wiskunde onder my kinders.

  8. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  9. Rated 5 out of 5

    Elanie Van Wyk

  10. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  11. Rated 5 out of 5

    Renette Fourie

  12. Rated 5 out of 5

    Juanita V.

  13. Rated 5 out of 5

    ANSIE Van Niekerk

  14. Rated 5 out of 5

    Nicole-Cindy Norman

  15. Rated 5 out of 5

    Marilize

  16. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top