Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1

Rated 4.98 out of 5 based on 44 customer ratings
(44 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1 (Konsepte Boek 1-3)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 1 vir die eerste kwartaal.

  • Tel aan en terug in ene vanaf enige getal tussen 1 tot 20.
  • Orden ‘n versameling voorwerpe van die meeste tot die minste en die minste tot die meeste.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle van kleinste tot grootste en grootste tot kleinste.
  • Herken, identifiseer en lees getalname 1 tot 10.
  • Skryf getalsimbole en getalname tot 10.
  • Optel & Aftrek tot 10.
  • Getalkombinasies tot 10.
  • Hoofrekene [meer/minder as].
  • Kopieer en brei eenvoudige patrone uit deur tekeninge (bv. deur kleure en vorms te gebruik).
  • Kopieer, brei uit en beskryf eenvoudige getallereeks tot ten minste 20.
  • Getalpatrone: aantel en terug tel in te sluit vanaf enige getal tussen 1 en 20.

 

44 reviews for Graad 1 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Natasha Van der merwe –

  2. Rated 5 out of 5

    Teresa Botes –

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  4. Rated 5 out of 5

    Renata Lotz –

  5. Rated 5 out of 5

    Beatrix Koekemoer –

  6. Rated 5 out of 5

    Rene Jansen –

    It is really so easy to use and very helpful and makes my life easier. I love it.?

  7. Rated 5 out of 5

    Erna De Bruin –

  8. Rated 5 out of 5

    Esmari le Roux –

  9. Rated 5 out of 5

    Annelien Burger –

  10. Rated 5 out of 5

    Estie Smith –

  11. Rated 5 out of 5

    Nadia Erasmus –

  12. Rated 5 out of 5

    Mari N. –

  13. Rated 5 out of 5

    Herman Koch –

  14. Rated 5 out of 5

    Laetitia –

    Really like the way the concepts are explained in a fun way.

  15. Rated 5 out of 5

    El freda UNGERER –

  16. Rated 5 out of 5

    Lizelle Raath –

  17. Rated 5 out of 5

    Yolandé Haarhoff –

  18. Rated 5 out of 5

    Sunea van der Merwe –

    Mal oor dit! Dit het baie gehelp!

  19. Rated 5 out of 5

    Alba Stegmanns –

  20. Rated 5 out of 5

    Antone Hurn –

  21. Rated 5 out of 5

    heather barnard –

  22. Rated 5 out of 5

    Monique –

  23. Rated 5 out of 5

    Helen Gericke –

    Once again excellent. Thank you for the wonderful work you do.

  24. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  25. Rated 5 out of 5

    Sonja Delport –

  26. Rated 5 out of 5

    Le Zandra Nortjé –

  27. Rated 5 out of 5

    Marié Basson –

  28. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard –

    Kobie, ek is maar net te dankbaar.

  29. Rated 5 out of 5

    Jo-Ann van der Lingen –

  30. Rated 5 out of 5

    Ilonka Potgieter –

    Baie oulik. Oulik uiteengesit!

  31. Rated 5 out of 5

    Jerine Du Plessis –

  32. Rated 5 out of 5

    Renette Fourie –

  33. Rated 5 out of 5

    Marina Bornman –

    Baie oulik en van groot hulp

  34. Rated 5 out of 5

    ANSIE Van Niekerk –

  35. Rated 5 out of 5

    Jenifer W. –

  36. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Goed uiteengesit

  37. Rated 5 out of 5

    Tarien Bester –

  38. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  39. Rated 5 out of 5

    Nicole Cookson –

  40. Rated 5 out of 5

    jessica van tonder –

  41. Rated 5 out of 5

    Cynthia Horne –

  42. Rated 5 out of 5

    Delmarie Kruger –

  43. Rated 5 out of 5

    Yvette von Wielligh-Jansen (verified owner) –

    Waardevol! Opgewonde om my hele e-biblioteek aan te vul!

  44. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Beslis die beste op die mark! Sal dit hoogs aanbeveel vir enige Graad 1 Juffie of ouer.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top