Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 4

Rated 5.00 out of 5 based on 8 customer ratings
(8 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 4 [PDF & MS WORD]

8x Weke (52X Bladsye)

Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
  • Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
  • Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
  • Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
  • Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
  • Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAK Voltooiing (30 min)

Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

8 reviews for Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Hettie Smit

  2. Rated 5 out of 5

    Lizette De Jager

  3. Rated 5 out of 5

    Anri van Deventer

  4. Rated 5 out of 5

    Este D.

  5. Rated 5 out of 5

    mariette wagenaar

  6. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock

  7. Rated 5 out of 5

    Sonja Juries

  8. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Stunning!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top