Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 2

Rated 4.92 out of 5 based on 52 customer ratings
(52 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Huistaal Afrikaans Kwartaal 2 Aktiwiteitboek 4, 5, 6 (88x bladsye)

 

  • Luister met genot na ‘n storie.
  • Druk gevoelens uit oor ‘n storie of gedig.
  • Identifiseer ooreenkomste en verskille.
  • Vergelyk en klassifiseer dinge.
  • Luister na ‘n stel instruksies en reageer gepas.
  • Luister na stories en gedigte en identifiseer die hoofgedagte, besonderhede en logiese volgorde van gebeure.
  • Beantwoord oop en geslote vrae en verskaf redes vir die antwoorde.
  • Hersien en identifiseer die letter-klank-verhouding van alle enkelklanke.
  • Hersien woordfamilies met kort vokaalklanke wat uit twee letters bestaan eu, ei, ui, oe, ie.
  • Hersien tweeklanke soos oei, eeu, aai, ooi.
  • Herken rymwoorde soos koei, roei, groei, gloei, raai, waai, laai, gooi, rooi, looi.
  • Herken klanke aan die begin van woorde soos br- soos broek, bl- soos blik.
  • Beantwoord hoër-orde-denkvrae wat op die teks gegrond is.
  • Skryf na en skryf verskillende skryfstukke in verskillende formate, soos kort uitnodigings vir ‘n verjaarsdag, boodskappe, lyste.
  • Skryf eenvoudige ekspressiewe tekste soos ‘n bedankingskaartjie, ‘n brief volgens die korrekte formaat.
  • Skryf ‘n eie storie van minstens een paragraaf (ten minste vyf sinne) met behulp van ‘n skryfraam.
  • Skryf een paragraaf (ten minste vyf sinne) oor persoonlike ervaringe of gebeure soos daaglikse nuus.
  • Gebruik hoofletters (aan die begin van ‘n sin en vir eiename) en korrekte leestekens soos punte, kommas, vraagtekens, uitroeptekens.
  • Gebruik teenwoordige en verlede tyd korrek.
  • Gebruik voorsetsels korrek.
  • Skep eie woordbank en persoonlike woordeboek volgens die beginletters van woorde om. woordeboekvaardighede te ontwikkel soos fiets, geld, huis.

52 reviews for Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 2

  1. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  2. Rated 5 out of 5

    Daleen R. –

  3. Rated 5 out of 5

    Mariet Breytenbach –

  4. Rated 5 out of 5

    Marie Benson –

  5. Rated 5 out of 5

    Vicky Scherman –

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  7. Rated 5 out of 5

    Gretha Roets –

    Uitstaande

  8. Rated 5 out of 5

    Cilla Schutte –

  9. Rated 5 out of 5

    Corlia Batt –

  10. Rated 5 out of 5

    Danika Du Plessis –

  11. Rated 5 out of 5

    Elize Bester –

  12. Rated 5 out of 5

    Liezl Dodo –

    What a life saver

  13. Rated 5 out of 5

    Jeanita Le Roux –

  14. Rated 5 out of 5

    Marnarie Gouws –

  15. Rated 5 out of 5

    Wilna Lombard –

    Baie dankie jou werk is van hoogstaande gehalte

  16. Rated 5 out of 5

    Nicky Barnard –

  17. Rated 5 out of 5

    Ina LESSING –

  18. Rated 5 out of 5

    Eileen Schoeman –

    Wonderlike boekies

  19. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon –

  20. Rated 5 out of 5

    Talita Du plessis –

  21. Rated 4 out of 5

    Marna Bornman –

  22. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard –

  23. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  24. Rated 5 out of 5

    Annemarie Eloff –

    Puik

  25. Rated 5 out of 5

    Celeste Crouwkamp –

  26. Rated 5 out of 5

    Adele –

  27. Rated 4 out of 5

    Herman –

  28. Rated 5 out of 5

    Cela –

  29. Rated 5 out of 5

    Anri van Deventer –

  30. Rated 5 out of 5

    Vredekloof Primary –

  31. Rated 5 out of 5

    Jenni –

  32. Rated 5 out of 5

    Rina Smit –

  33. Rated 5 out of 5

    Liekie Lourens –

  34. Rated 5 out of 5

    Liza Papenfus –

  35. Rated 5 out of 5

    Heidi K. –

    Baie oulik!

  36. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Baie oulike aktiwiteite vir Graad 2 leerders

  37. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  38. Rated 5 out of 5

    Lowri van Niekerk –

  39. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  40. Rated 5 out of 5

    Sunette Vogel –

  41. Rated 5 out of 5

    Teressa Bouwer –

  42. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze –

  43. Rated 5 out of 5

    Luzell Sindlet –

  44. Rated 5 out of 5

    Vanessa Schoeman –

  45. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  46. Rated 5 out of 5

    Elzanne (verified owner) –

  47. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  48. Rated 5 out of 5

    MARISKA S. (verified owner) –

  49. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  50. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  51. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  52. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top