Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

Rated 4.93 out of 5 based on 28 customer ratings
(28 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Huistaal Afrikaans Kwartaal 4 Aktiwiteitboek 10, 11, 12 (x91 bl)

 

  • Luister na ‘n ingewikkelde opeenvolging van instruksies en reageer gepas daarop.
  • Vertel grappe en raaisels met die gepaste stemtoon en volume.
  • Luister en reageer op ‘n spreker wat die leerder nie kan sien nie.
  • Luister na die besonderhede van stories en beantwoord hoër-orde-denkvrae. Byvoorbeeld: “Dink jy hy was reg om …?
  • Beantwoord oopeindevrae en regverdig die antwoorde. Byvoorbeeld: “Hoekom sê jy so?”
  • Herken en gebruik tweeletterkombinasies van konsonante aan die einde van woorde soos -rs – kers, -lg – volg, -ng – kring, rm – warm, -lm – kalm, -el – ketel, -er – beker, lk – dalk, rg – berg, rk – vurk, mp – stamp, ng – ring, nk – drink..
  • Herken en gebruik agtervoegsels soos -lik/-lig.
  • Slotklank -d/-t
  • Meervoude met kort/lang vokale
  • Verkleining met -ie
  • Sinonieme/Antonieme
  • Naskryf van kort woorde in lopende skrif
  • Eksperimenteer met woorde om ‘n eenvoudige gedig te skryf.
  • Skryf minstens twee paragrawe (minstens tien sinne) oor persoonlike ervarings of gebeure. Byvoorbeeld, ‘n familiefeesviering.
  • Beplan, skryf en bied eie storie van minstens twee paragrawe aan en gebruik woorde soos “eendag” en “uiteindelik”.
  • Organiseer inligting in ‘n diagram of tabel.
  • Gebruik leestekens korrek (hoofletters, kommas, vraagtekens, uitroeptekens) sodat ander kan lees wat geskryf is.
  • Gebruik teenwoordige, verlede en toekomende tyd korrek.
  • Raadpleeg ‘n woordeboek om die betekenis en spelling van woorde na te gaan.

28 reviews for Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    ELZILI Ross

  2. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk

  3. Rated 5 out of 5

    Sonja Otto

    Excellent

  4. Rated 5 out of 5

    aletta du plessis

  5. Rated 5 out of 5

    Elize Bester

  6. Rated 5 out of 5

    Mariaan Hugo

    Is net so oulik en goed. Baie dankie vir baie ure se werk.

  7. Rated 5 out of 5

    Lizelle Van der Merwe

  8. Rated 5 out of 5

    Annemari Swart

  9. Rated 5 out of 5

    Elvyda Bell

    The children enjoyed themself with the task.

  10. Rated 5 out of 5

    Ina LESSING

  11. Rated 4 out of 5

    Herman

  12. Rated 5 out of 5

    Vredekloof Primary

  13. Rated 5 out of 5

    Jenni

  14. Rated 5 out of 5

    Leandri van der Merwe

  15. Rated 5 out of 5

    Vonnie Visagie

    Baie oulik.

  16. Rated 5 out of 5

    Carlien Heydenrich

  17. Rated 5 out of 5

    Liza Papenfus

  18. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  19. Rated 5 out of 5

    Lowri van Niekerk

  20. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  21. Rated 5 out of 5

    Anushka du Plessis

  22. Rated 5 out of 5

    susan de beer

    Spog werk,baie dankie

  23. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze

  24. Rated 5 out of 5

    Nelmarie Reyneke

  25. Rated 5 out of 5

    Hettie Bruwer

    Oulike aanvul en bekostigbaar!

  26. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  27. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  28. Rated 5 out of 5

    Lindsay Van der Merwe (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top